Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Konrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 181
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Nicolaas S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker groot kamer.
Marion H - Aug 2023
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese kamers met baie goeie beddens. Heerlike ontbyt. Veilig.
Kliprand Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir julle ondersteuning en die review. Dit help ons nogal baie.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Kappie
Gerda L - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi, vriendelik, ruim, skoon en goed geleë.
Fanie T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Arnell R - Sep 2022
Algehele gradering
Het dadelik tuis gevoel.
Reginald W - Sep 2022
Algehele gradering
Extremely pleasant overnighter.
Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie om blomme te gaan kyk in die omgewing.
Henda V - Feb 2022
Algehele gradering
Was sakereis.
Ann S - Des 2021
Algehele gradering
Suitable for a one night stop.
Heidi D - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens ontvang met aankoms.
Jannie F - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, vriendelik ontvang, heerlike ontbyt.
Gerard S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Patrick P - Sep 2021
Algehele gradering
While it was for only one night, we enjoyed every moment of our stay.
Kobus K - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon kamers met heerlike ontbyt.
Hans C - Aug 2021
Algehele gradering
'n Puik gastehuis.
Petro S - Aug 2021
Algehele gradering
Ontbyt was uit die boonste rakke.
Petro B - Aug 2021
Algehele gradering
Goed bestuurde opset.
Marwaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Professional, 5 star.
Martin E - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese gastehuis met die vriendelikste personeel.
Marinda E - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent service from staff and owmer
Hella M - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties. Baie hulpvaardig.
Frikkie B - Sep 2020
Algehele gradering
Soos op webwerf.
Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie aangenaam om hier te bly met vriendelike mense wat alles en wat probeer doen om jou verblyf aangenaam as moontlik te maak.
Barbara N - Sep 2020
Algehele gradering
Die gasvryheid, professionaliteit en hulpvaardigheid is voortreflik.
Cherylene E - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Yvonne V - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Maarten V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons kan Kliprand Guesthouse vir enige reisigers aanbeveel en niemand sal ontevrede daar weggaan nie!
Lees meerElann O - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik by Kliprand gebly.
Hannelie H - Sep 2020
Algehele gradering
Very bright room, not pleasant.
Ebeth S - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Heidi D - Jan 2020
Algehele gradering
Tuis weg van die huis.
Paul V - Des 2019
Algehele gradering
Was van die beter gastehuise wat ek al in gebly het.
Martin K - Des 2019
Algehele gradering
Good accommodation for an overnight stay.
Walter B - Des 2019
Algehele gradering
We both loved the atmosphere of Kliprand Guesthouse.
Fanie T - Nov 2019
Algehele gradering
Great.
Karin V - Nov 2019
Algehele gradering
Na 'n lang pad van Windhoek, net die regte plek om te rus en krag te skep vir die res van die pad huistoe.
Cornelia B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mense baie gasvry.
Jonathan O - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect guest house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte gastehuis.
'n Pragtige gastehuis in 'n stil area, maar naby winkels en restaurante, baie aandag aan detail, kamer is goed toegerus met alles wat jy benodig. Ontbyt is uitstekend met soveel keuses. Sal dit sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marco D - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, prakties en vriendelik met 'n heerlike ontbyt.
Hessie B - Sep 2019
Algehele gradering
Weereens was dit sé lekker!
Hannes P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en goeie smaakvolle ontbyt.
Hugo H - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike, luukse verblyf!
Ciska J - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf netjies en mooi, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Kliprand Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ciska,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle sommer gou weer in die toekoms.
Groete
Mark & Catherine
FW R - Mei 2019
Algehele gradering
Die eienares het ons onmiddellik laat tuis voel.
Lees meerGail W - Okt 2018
Algehele gradering
My verblyf was baie gemaklik, sal die gastehuis graag aanbeveel.
Nico V - Sep 2018
Algehele gradering
Bevredigend. Ontbyt onder standaard.
Anita S - Aug 2018
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Danie V - Aug 2018
Algehele gradering
Nie aanbeveeld nie.
Lees meerElizabeth B - Aug 2018
Algehele gradering
This is our preferred Guest House when travelling to and around the Springbok area.
Caroline C - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam en fantasties.
Drew D - Feb 2018
Algehele gradering
No supervision.
Myrtle A - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, skoon en vriendelike diens.
Julie V - Sep 2017
Algehele gradering
Alles wat nodig is, voel veilig.
Hannetjie H - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend die eerste nag, maar 5 dae later met ons terugkeer steeds goed nadat ons 'n ander kamer versoek het.
Lees meerArianna V - Sep 2017
Algehele gradering
It was comfortable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was gemaklik!
Die personeel was baie hulpvaardig en ons het dit baie geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jurgen Declercq B - Jul 2017
Algehele gradering
Zeer mooi gastenverblijf.
Karl K - Apr 2017
Algehele gradering
Was an awesome stay and would recommend it to anybody.
Lindie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Monica S - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Louis G - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon, ruim en stil.
Dirk N - Des 2016
Algehele gradering
Goeie gastehuis, alles wat adverteer word en meer.
Bernice J - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry en fantasties. Almal gaan uit hul pad om te help.
Ursula S - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker slaaplek na die lang pad!
Susan D - Okt 2016
Algehele gradering
Het tuis en welkom gevoel.
Lenie V - Sep 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf met uitstekende diens.
Anne-lotte M - Sep 2016
Algehele gradering
Lovely.
Elizabeth B - Sep 2016
Algehele gradering
Verblyf en diens van hoogstaande gehalte.
Arno B - Aug 2016
Algehele gradering
Mark en Naomi loop die ekstra myl.
Nick & Corrie P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker sal verseker weer besoek.
Lotte P - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend en ons sal altyd daar gaan bly in die toekoms!
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Lizanne V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike verwelkoming.
Minione L - Jun 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Elize E - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelik, baie smaakvol gemeubeleer, netjies.
Kara P - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Hilary W - Mei 2016
Algehele gradering
Very pleasant stay - lovely room and the customer service excellent.
Bennie V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik, ons stop weer daar!
Bertus B - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite en vriendelike diens.
Rene V - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens, puik verblyf!
Tatiana M - Mrt 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke! Vriendelikheid, gasvryheid, ontspanning en diens! WOW!
Lees meerAnne J - Feb 2016
Algehele gradering
Convenient place for a stopover in Springbok.
Riaan P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie goeie waardeer vir geld!
Gerda W - Des 2015
Algehele gradering
Mal verlief op die plek.
Paulette J - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Arnold D - Des 2015
Algehele gradering
Goed.
Marinda B - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvang en goeie diens.
Rozanne T - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties verby!
Christiaan H - Okt 2015
Algehele gradering
Goed!
Ida T - Sep 2015
Algehele gradering
Very kind and hospitable hosts.
Esmé O - Sep 2015
Algehele gradering
Ons gaan definitief weer kom!
Garry W - Sep 2015
Algehele gradering
Lovely, neat accommodation in a lovely part of town.
Pieter D - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Martie M - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker!
Sharon S - Aug 2015
Algehele gradering
Wonderful friendly reception and great breakfast. Many thanks to the owners and chef. Room very comfortable!
Kliprand Guesthouse se terugvoer
Good morning Sharon,
Thanks for the lovely review, we appreciate it a lot. We are very glad that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Rozanne
Cheryl C - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Kliprand Guesthouse se terugvoer
Hi Cheryl,
Thanks for the wonderful review and your chats in the morning at breakfast.
Regards,
Rozanne
Jeannine C - Aug 2015
Algehele gradering
Excellent stay!
Kliprand Guesthouse se terugvoer
Good morning Jeannine,
Thank you so much for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again in the near future.
Regards,
Rozanne
Marina T - Aug 2015
Algehele gradering
Gastehuis baie netjies en kamer ruim en netjies toegerus.
Germaine D - Aug 2015
Algehele gradering
Smaakvolle en netjiese kamer met skoon en vars linne.
Kliprand Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Germaine,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons vra om verskoning as die kamer se toiletware nie aangevul is nie, ons probeer egter altyd ons bes dat alle gaste genoeg van alles het tot hulle vertrek. Dankie dat julle jul bankbesonderhede verskaf het sodat ek julle oorbetaling kon doen van die gelde wat julle te veel oorbetaal het.
Groete,
Rozanne
Dianna S - Aug 2015
Algehele gradering
Very pleasant visit.
Giuseppe S - Aug 2015
Algehele gradering
Ottimo soggiorno.
Glen S - Aug 2015
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Gail W - Jul 2015
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Andre C - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis in Springbok
Hennie H - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Dawie D - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap. Die gesinsbesigheid is absoluut puik - diens, vriendelikheid, netheid - 'n perfekte huis weg van die huis!
Louw U - Jun 2015
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Rob B - Jun 2015
Algehele gradering
Great!
Pagel H - Jun 2015
Algehele gradering
Baie rustig en goed geleë om lang reis te breek.
Lood K - Jun 2015
Algehele gradering
Het twee keer daar oornag op pad na en terug van Namibië.
Elmarien J - Apr 2015
Algehele gradering
Uitmuntend!
Pierre D - Apr 2015
Algehele gradering
Overnight. Great place and friendly staff.
Ria F - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Andrea W - Apr 2015
Algehele gradering
Unieke bestemming!
Linette V - Mrt 2015
Algehele gradering
What a great stay we had. Place is beautiful and very friendly!
Gaye D - Mrt 2015
Algehele gradering
A very friendly and homely type of establishment.
Gerrit B - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was vyfster-verblyf met uitstekende en vriendelike diens.
Riana V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n huislike atmosveer
Bertus C - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Johan G - Jan 2015
Algehele gradering
Alles was 100%.
Pest Control Specialists West Coast J - Des 2014
Algehele gradering
Puik diens en vriendelik ontvang by Kliprand Gastehuis.
Lees meerAudrey M - Nov 2014
Algehele gradering
It was very comfortable
Thea-mari V - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Emilia C - Okt 2014
Algehele gradering
Twee nagte oorbly.
Daniel D - Okt 2014
Algehele gradering
Wonderlike diens. Vriendelike gesigte. Word sterk aanbeveel.
Lees meerPieter G - Sep 2014
Algehele gradering
Na ons heeldag op die pad was, was Kliprand gastehuis die ideale rusplekkie op pad Kaap toe.
Nellie F - Sep 2014
Algehele gradering
Baie goed ontvang en die rustigheid is 'n groot pluspunt.
Teresa L - Sep 2014
Algehele gradering
Value for money, customer service was excellent. Decor inside and surroundings are beautiful
Lees meerEngel E - Sep 2014
Algehele gradering
Puik persoonlike en vriendelike diens.
Joanna C - Sep 2014
Algehele gradering
Excellent!
Francois M - Sep 2014
Algehele gradering
Aangenaam.
Hester S - Sep 2014
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise in die land!
Marieta E - Aug 2014
Algehele gradering
Gemaklik, warm en wonderlike gashere.
Peter/shirley V - Aug 2014
Algehele gradering
The best b&b I have ever used, worldwide.
Elna B - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Piet F - Aug 2014
Algehele gradering
Baie goed!
Jeannette S - Jul 2014
Algehele gradering
Net ge-oornag en na ontbyt vertrek.
Serfie (c P J) S - Jun 2014
Algehele gradering
Volkome tevrede.
Hennie J - Jun 2014
Algehele gradering
Dit is mos nou hoe 'n gastehuis moet lyk en funksioneer!
Jonwill S - Mei 2014
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding.
Leon F - Mei 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens en vriendelikheid
Julia D - Mei 2014
Algehele gradering
Aan al ons behoeftes voldoen.
Hugo V - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekende blyplek. Skoon, netjies en vriendelike diens.
Petrus D - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Mandi D - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was rustig, mooi en het dit baie geniet.
Jacobus D - Mei 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Jan-cor K - Apr 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens!
Muzi M - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, met aangename, vriendelike personeel.
Alta C - Apr 2014
Algehele gradering
Aangename oornag in Springbok.
Leon D - Apr 2014
Algehele gradering
Baie friendelik en bereidwillig.
Gerhard S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Gary B - Mrt 2014
Algehele gradering
A neat guesthouse!
Joe H - Mrt 2014
Algehele gradering
Friendly and welcoming, well run with high standards.
Francois B - Mrt 2014
Algehele gradering
Warm en gasvry - ons sal graag weer daar oorslaap!
Attie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ons was ook baie vriendelik ontvang en verwelkom.
Fanie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Almal is baie gasvry en van nature vriendelik!
Christopher N - Feb 2014
Algehele gradering
Friendly people, very nice place.
Muzelle G - Feb 2014
Algehele gradering
Dis 'n netjiese en stil gastehuis, en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Carien V - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Alet T - Jan 2014
Algehele gradering
Puik diens. Julle stap die ekstra myl.
Carl W - Jan 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, sal dit aanbeveel en weer besoek.
Andre V - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly en ontbyt was aangenaam.
Emmie V - Jan 2014
Algehele gradering
Met gasvryheid en goeie diens oorval.
De Wet H - Jan 2014
Algehele gradering
Goed!
Aldo S - Des 2013
Algehele gradering
Sal defnitief weer daar oorbly.
Rehanke M - Des 2013
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, definitief die moeite werd.
Marina M - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Petrus V - Nov 2013
Algehele gradering
Dit is mense wat meer doen vir hul gaste as wat enige gas verwag.
Tessa R - Nov 2013
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Marinda B - Nov 2013
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjies!
Marlene B - Okt 2013
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies!
Freda V - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Sam E - Sep 2013
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang; dog ek kuier by familie.
Susan S - Sep 2013
Algehele gradering
Cozy and safe.
Jurgen H - Sep 2013
Algehele gradering
This was a perfect stay
Anita M - Sep 2013
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref!
Annamarie E - Aug 2013
Algehele gradering
10/10
Huig W - Aug 2013
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike tyd.
Hester S - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Christina R - Aug 2013
Algehele gradering
Lekker geslaap in vyfsterkamer.
Rita V - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Susan K - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasties!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kings-straat 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom