Klipkraal- Langverwag House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Berna R - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek gehad.
Olivia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful peaceful stay and comfortable.
Morne V - Okt 2023
Algehele gradering
Huis en ligging baie goed.
Liza G - Sep 2023
Algehele gradering
Hierdie was 'n heerlike, hartlike huis in die Karoo. Gerieflik, mooi en netjies. Kon nie vir meer vra. Baie dankie.
Lorette H - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect location for peace and quietness nestled between the town and SALT.
Adriaan N - Jul 2023
Algehele gradering
Unieke ondervinding, wonderlike wêreld!
Wendy N - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige huis is in 'n pragtige omgewing.
Freddie H - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, sterre, gerief. Weg van alles en tog in die middel van alles.
Klipkraal- Langverwag House se terugvoer
Beste Freddie
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas.
Vriendelike groete
Klipkraal personeel
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom