Klip-Vissie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois-singel 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 232 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Klip-Vissie is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die pragtige kusdorpie Jacobsbaai geleë is. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat in die natuur wil ontspan.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is in die solder op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke, en die en suite-badkamer het slegs 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die leefarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die omheinde perseel is ideaal vir troeteldiere en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n omsetter.
Let asb. dat die eienaars op die perseel woon. Daar is 2 drieslaapkamerhuise op die perseel wat onafhanklik van mekaar is. Die eienaars woon in die huis aan die agterkant en Klipvissie is die huis aan die voorkant. Gaste se privaatheid word hoog op prys gestel.
Slaapplek
’n Bespreking by Klip-Vissie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 324
Jaar gelys 11
Ligging
- Frans Du Bois-singel 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois-singel 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom