Kleinbegin
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is 'n stoep met sitplek, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-eenheid bied gemaklike slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n sitarea. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom