Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 R632 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Paradys is in Parys in die Vrystaat, op die oewer van die Vaalrivier. Die oord word deur natuurskoon omring en bied maklike toegang tot besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 8 selfsorgrondawels wat slaappplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke rondawel het óf 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die 8 rondawels het elk 'n privaat badkamer, kombuis, eetarea en stoep waar gaste lekker kan braai en om die vuurput kuier.

Die Gesinseenheid is geskik vir 8 gaste en het 'n kombuis, leefarea, 2 badkamers en 'n stoep met braaigeriewe. Die Luukse Tent is aan die punt van die rivier geleë en het 'n privaat badkamer en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en daar is veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 27 resensies vir Klein Paradys
Netheid
3.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Klein Paradys het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4821e7375eb9faef2b52d7c02f32bf5c3aa9bcbb76ef3b4aca0a8078c61c6363a4c166b5679f395a0bd57eba46cedbe8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 Road S1052 Farm Palmiet Fontein 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823171650684 27.515964067459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem