Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein-Hangklip

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 778 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein-Hangklip is 'n pragtige eenheid wat eko-vriendelike selfsorgverblyf met 'n Boheemse styl aan 'n gesin of 'n groep vriende net buite die kusdorpie Rooi-Els bied. Gaste kan in die houtvuurwarmbad ontspan en 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle die uitsig op die berge en oor die see bewonder.

Die stylvolle en ruim eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die houtdek en het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Lugversorging is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Glasstapeldeure lei na 'n houtdek met 'n etenstafel, 'n houtvuurwarmbad en 2 hangmatte van tou. Daar is ook 'n boma met sitplek waar gaste lekker langs die braaivleisvuur kan kuier. Tydens beurtkrag maak die eenheid van sonkrag en 'n rugsteun-batterystelsel gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein-Hangklip sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Klein-Hangklip
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein-Hangklip het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 778
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 778
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9857f5ab62e970a3837b775763a615829ab2c2bc63f005945e7800b377d5814019f0bca5ecfc7fabaae561b4bdb629ffd88e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 778 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Portion 135 of the Farm Hangklip Rooi Els 6466 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.304925 18.822864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem