Klawerjas Flute Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste kan in die tuin rondloop en mag vrugte of groente pluk om te geniet gedurende verblyf. Ongelukkig mag geen groente of vrugte van die perseel af verwyder word nie.
Rook is streng verbode in die kothuis en enige plek op die perseel. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie, sal 'n boete van R1500 gehef word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste/besoekers word toegelaat nie. Die maksimum aantal gaste wat op die perseel toegelaat word is 4.
Geen geraas na 22:00 nie.
Gaste mag nie in die slaapkamers eet of drink nie.
Braaigeriewe by die swembad is slegs vir gaste in die gastekamer. Vuurmaakhout word voorsien.
Gooi asb. alle vullis in die vullisdrom langs die yskas.
Indien wasgoed gewas moet word, vra asb. die bestuurderes vir hulp.
Die swembad is oop tussen 08:00 en 20:00. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Gebruik asb. slegs aangewese swemhanddoeke by die swembad en moenie badhanddoeke na buite neem nie.
Rapporteer enige breekskade so gou as moontlik.
Moet asb. niks uit die kothuis verwyder nie. Dit sluit seep-/handeroomhouers in. Moenie met die kunswerke peuter nie en dit sluit die ontwerp op die yskas in.
'n Vervangingsfooi sal gehef word vir verlore sleutels.
Skakel asb. alle ligte, die lugversorging en enige elektronika af indien gaste die kothuis verlaat. Maak ook seker die vensters is toe en sluit die deur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klawerjasplaas, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom