Kite Dreams
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Martine-singel 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kite Dreams bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van West Beach. Dit is ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, dubbelwasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuisie lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Prime Video. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n sonnige houtdek met sitplek en 'n spabad wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte op Tafelberg bewonder. Die eenheid is ongeveer 200 m vanaf die gewilde Bloubergstrand, asook bekende restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Kite Dreams sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- San Martine-singel 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Martine-singel 17, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14