Kingfisher View 1
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-rylaan 36, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Kingfisher View 1 bied gerieflike verblyf in Sedgehill, Sedgefield, en is ideaal vir 'n groep vriende of gesin.
Die eerste en tweede slaapkamers het 'n dubbelbed elk en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 'n kind. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan.
Die sitarea lei na 'n ruim dek met sitplek en pragtige uitsigte oor die fauna en flora. Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Kingfisher View 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Kingfisher-rylaan 36, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Myoli Strand Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-rylaan 36, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom