King Protea
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Le-Zanre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Linda S - Nov 2023
Algehele gradering
Very neat clean and spacious, the guest house went out of their way to accommodate us.
Louis V - Jul 2023
Algehele gradering
Was 'n baie gemaklike tuis gevoel plekkie vir 'n vinnige oornag.
Sandra H - Apr 2023
Algehele gradering
Die vriendlikeste en bedagsaamste. Persoonlik sal ek die slaapgeriewe aanbeveel vir enige een.
Yolanda T - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende, netjiese blyplek. Dierbaarste gasvrou, 10 uit 10!
Andriette D - Mrt 2023
Algehele gradering
It was pleasant, but noise of highway bothers.
Nanette G - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Frits V - Apr 2021
Algehele gradering
Ek kom bly weer!
Ina D - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld en puik diens asook netjies en skoon.
Riehan J - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, gasvrye mense.
King Protea se terugvoer
Baie dankie.
Itumeleng A - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful and clean.
Arne B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Chantell S - Nov 2019
Algehele gradering
Blyplek is uitstekend en 5-ster!
King Protea se terugvoer
Baie dankie Chantell. Hoop om jou gou weer te sien.
Henk K - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
King Protea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Henk.
King Protea Groete.
Etienne S - Okt 2019
Algehele gradering
Moerse nice mense, sal vir seker weer daar bly!
King Protea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Etienne.
King Protea Groete
Michael B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik!
King Protea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Michael.
King Protea Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kniehalterstraat 17, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
- Geen kinders onder 13