Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kindred Spirit Guest Suites

Selfsorg
Studio with Garden View
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeeeenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie eenheid het ook 'n TV, kas en 'n lessenaar. Stroomdienste is op die vermaaklikheidsentrum beskikbaar. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond, halogeenoond, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Let asb. dat hierdie eenheid nie braaigeriewe het nie. Hierdie suite kan saam met die Lagoon Suite bespreek word om slaapplek aan 'n groter gesin van 5 gaste te bied. In hierdie geval sal kinders van alle ouderdomme en troeteldiere op versoek toegelaat word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne en badhanddoeke word voorsien.
Uitsonderings kan vir jonger kinders en troeteldiere gemaak word wanneer die eenhede saam bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite with Lagoon View
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapareas en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tussenliggende sitarea het 'n lessenaar, slaapbank en 'n slim-TV met stroomdienste. Neem asb. kennis dat die slaapbank slegs vir 'n kind is. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, halogeenoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is 'n dek met sitplek vir 2 en 'n stoep met 'n tuin, sitplek vir 4 en Weber-braaigeriewe. Hierdie suite kan saam met die Garden Suite bespreek word om slaapplek aan 'n groter gesin van 5 gaste te bied. In hierdie geval sal kinders van alle ouderdomme en troeteldiere op versoek toegelaat word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne en badhanddoeke word voorsien.
Uitsonderings kan vir jonger kinders en troeteldiere gemaak word wanneer die eenhede saam bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ashley Foakes-keeromstraat, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4478765f1ba1df11e104ff9104f17b4c452f263bb40f07637a7927634c303ce815d2dc4c646a3aa0fae54303f9cdce29be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6 Ashley Foakes Close Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.029981 23.0332408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem