Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewietskraal

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kiewietskraal is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis op 'n pragtige plaas 12 km vanaf Riversdal. Die plaas is die ideale verblyf vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord in die platteland.

Dié ruim plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Twee kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n gastetoilet en 2 badkamers wat elk 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. 'n Onderdakbraai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan aktiwiteite soos stap, draf, fietsry, voëlkyk en visvang in die plaasdam geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Kiewietskraal sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kiewietskraal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 7

Ligging

  • N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kiewietskraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ae7dee565145f35df0fd3983f73ae9feec02278fcb25a23e7e69153e2496173d6a73c396eafc1c9c061c07bc7214469b488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 N2 Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -34.110827466466 21.137615445011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem