Kiewiet
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kiewiet is 'n pragtige selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 gaste. Dit is in Paternoster aan die Weskus geleë, net 80 m van die strand af. Let asseblief daarop dat dit 'n openbare strand is, en dit kan nogal besig en lawaaierig raak gedurende die vakansie.
Die kothuis het 3 slaapkamers. Twee van die kamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en die ander kamers het toegang tot 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Kiewiet het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea, en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, skottelgoedwasser, elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea spog met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buitebraaigeriewe is op die stoep beskikbaar, en daar is parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1685
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiewiet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom