Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierieklapper River House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jare op LekkeSlaap 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Kierieklapper River House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anna T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna T
Saam met vriende

We rested well and would like to stay longer.

Fantastic place. Spacious house and rooms. The butler is very friendly and helpful. The swimming pool is a bit cool but nice. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B
Saam met vriende

Ons het lekker langs die swembad gelê en na die wild gekyk.

Was baie lekker veral omdat ons 'n groot groep mense was en die gasheer het elke dag alles skoon gemaak. Het ons almal heerlik ontspan, pragtige uitsig op die Krokodilrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical place to stay.

We have stayed in a number of houses in Marloth, and Kieriekplapper River House is probably the best. It is a wonderful house that has all that you need, and Phillip the butler is a huge asset to the property. He is polite, helpful, and very hardworking, and the house would be less without him.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert Henry W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Baie lekker gebly — skoon netjies, als daar wat nodig is, pragtige uitsigte en Philip is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K
Saam met vriende

Groot en ruim vir 'n groot groep.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die nagapies en vlakvarke was elke aand 'n hoogtepunt. Phiip was baie behulpsaam en ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie lekker plek, lekker groot en gerieflik, veral as jy 'n groep mense is en elkeen het sy privaat spasie met die huis se uitleg. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is baie bly julle het die naweek by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaco en ons hoop julle is sommer binnekort weer terug.

Kierieklapper River House
Laura V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura V
Saam met vriende

Absolute fantastiese plekkie!

Die huis was verskriklik skoon en netjies en presies soos foto's wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Laura, ons is baie bly julle het die tyd geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Jan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier by Kierieklapper. Sal verseker weer gaan. Phillip is baie vriendelik en behulpsaam. Swembad is 'n groot plus in die warm weer.

Baie lekker by Kierieklapper. Swembad is 'n groot plus veral as dit so warm raak. Generator is ook 'n plus met loadshedding. Sal verseker Kierieklapper aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die aanbeveling Jan, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Hannelie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J
Saam met vriende

Kuier was baie lekker.

Huis is baie prakties en kan gemaklik baie mense akkommodeer sonder dat jy in mekaar se pad is. Baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hannelie en ons hoop julle is sommer binnekort weer terug.

Kierieklapper River House
Elinda M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M
Saam met vriende

Na my mening, die beste huis in Marloth vir 'n groep.

Groot, ruim, pragtig en luuks. Daar is aan alles gedink om absolute gerief te verseker. En Phillip is baie behulpsaam en trots op sy werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elinda, ons is baie bly julle het die spesiale familie kuier geniet by Kierieklapper River House. Kom kuier gerus weer binnekort.

Kierieklapper River House
Mrs F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs F
Gesin met klein kinders

It was absolutely wonderful. It's a big, spacious house with a lovely open plan concept. Family friendly.

The butler Phillip was a great helper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We're glad you have enjoyed the family celebration and stay with us. Looking forward to welcome you back soon.

Kierieklapper River House
Jaun L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse plek vir die prys van 'n rondawel in Kruger.

Ons het dit baie geniet. Phillip het alles reggekry voor ons gekom het en baie meer gedoen as verwag. Dis op die rivier en dis groot. Dis regtig die moeite werd as jy meer as net 'n egpaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaun, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House met die hele familie.

Kierieklapper River House
Ellenor J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenor J
Saam met vriende

Luuks, ontspanning.

Met hitte was dit lekker om 'n plek met 'n swembad te hê. Plek was lekker groot, die kinders kon rondspeel en het geniet om die vlakvarke en bokke te sien. Huis het alles in om 'n plek te geniet as jy op vakansie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ellenor, ons is bly julle het vakansie by Kierieklapper River House geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Nomthandazo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M
Gesin met klein kinders

Amazing.

It exceeded my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Thank you for the feedback Nomthandazo. We're glad you have enjoyed your stay with us at Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Fanie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Die huis is baie goed uitgelê. Kamers is heerlik ruim en daar is alles wat jy nodig het in die huis. Die ontvangs was vriendelik en almal is baie behulpsaam. Sal die huis enige tyd aanbeveel. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Fanie, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Haidee D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haidee D
Gesin met tieners

We had a wonderful stay, just wished it was longer.

We will definitely book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Thank you for the positive feedback Haidee. We're glad you've enjoyed your stay with us and hope to welcome you back soon.

Kierieklapper River House
Annie H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H
Gesin met klein kinders

Ons het ons tyd in Kierieklapper baie geniet!

Vir ons as groot gesin met klein kinders was dit baie lekker! Baie dankbaar dat daar 'n net was om die swembad te bedek en Phillip was ook baie behulpsaam met alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is baie bly julle het die tyd by Kierieklapper River House geniet, Annie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons hoop julle is sommer binnekort terug.

Kierieklapper River House
Andre C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en luuks.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weila-marie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Weila-marie S

Ons het heerlik gekuier, en huis was baie gerieflik ingerig.

Daar was net 'n vreeslike mierplaag wat letterlik in alles en op al die kaste, wasbak ensovoorts geklim het. Dit sou gehelp het as daar Doom of iets dergeliks tot ons beskikking was. Die uitsig op die rivier is baie beperk weens die plantegroei en ons kon nie regtig sien wat op die rivierfront aangaan nie. Steeds het die gasvrou ons toegelaat om so bietjie later te kuier, wat ons baie waardeer het! Sal graag weer besoek gaan aflê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Weila-marie, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Cindy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met vriende

The house was beautiful and clean, the caretaker of the house was on with everything he made sure we felt secure.

I highly recommend it to anyone wishing for a nice laid back experience in the "bundu's"

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Thank you for the recommendation and feedback, Cindy. We're glad you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back soon.

Kierieklapper River House
Elinda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M
Enkelreisiger

N Juweel in die bos, pragtig! Baie dankie, dit was 'n voorreg!

Ek sal vir seker weer Kierieklapper besoek! Dis 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het en nog meer. Enigste drawback was dat die aircon nie gewerk het nie, maar ek glo dis net 'n tegniese probleem wat maklik reggestel kan word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elinda, ons waardeer dit baie en hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Jenny V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Lieflike plek. Skoon. Het probleme gehad met vrieskas maar binne twee dae opgelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Hi Jenny, baie dankie vir die teugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet by Kierieklapper.

Kierieklapper River House
Samantha M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Saam met vriende

Ongelooflik.

Ons was 'n groep vir my kêrel se 30ste, en ek kan julle belowe ons sal dit nooit vergeet nie! Die lodge is reg oorkant die Krokodilrivier wat die perfekte plek is om diere te sien. Ons het leeus gehad wat reg oorkant ons huis gejag het en ons het 'n luiperd in 'n boom reg oorkant ons gehad. Dit was ongelooflik! Daar is ook 'n vriendelike vlakvark wat onder die balkon huis gemaak het en ons elke oggend kom groet het. Vat ook bietjie vrugte saam, want daar is die oulikste nagapie se nessie. Sal beslis Kierieklapper kan aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is baie bly julle het Kierieklapper River House gekies vir die spesiale kuier, Samantha. Baie dankie vir die terugvoer en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Erika W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W
Gesin met tieners

Dit was die beste vakansiehuis ooit. Ongeloofkik mooi, gerieflik, skoon, ruin en netjies.

Ek sal enige tyd Kierieklapper aanbeveel, puik, professionele diens met elke interaction. Phillip was ongelooflik behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Erika, ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Esther K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K

Ons het lekker gekuier en daar was baie diere rondom die huis, pragtig! En in die nag het ons die leeus hoor brul.

Alles was baie mooi, maar die alarmsisteem sal nie regtig help nie as daar diewe kom. Dit werk nie soos dit moet nie. Maar verder is die huis baie mooi, maar jy moet met 'n (groot) groep mense wees, anders is jy baie eensaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Esther. Ons is bly julle het die oorslaap en die ervaring van al die diere geniet. Wees verseker dat ons gaste se veiligheid ten alle tye van uiterste belang is.

Kierieklapper River House
Elaine T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die bos - kan nie vir beter vra nie.

Wat 'n ongelooflike luukse eenheid. Van die beste. Altyd netjies en skoon. Dankie aan Phillip wat ons altyd so hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elaine, ons is bly julle het weer die rustige bos kuier by Kierieklapper River House geniet. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Hanlie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie H
Saam met vriende

Ongelooflik rustig en lekker.

Baie mooi huis. Rustige atmosfeer. Baie lekker kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is bly jul het die kuier geniet en lekker gerus, Hanlie. Kom kuier gerus binnekort weer by Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Antoinette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Ongelooflike, netjiese kuierhuis. Die beste.

Van die dag wat ek bespreek het tot die dag wat ons uitgeklok het is daar net een woord. Onverbeterlik. Hierdie huis sal ek vir seker aanbeveel. Phillip is so hulpvaardig en vriendelik. As daar enige probleem is, al is dit hoe klein, is hulp altyd vinnig daar. Ons het lekker gekuier en is met swaar harte weg. Kierieklapper sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Antoinette. Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Fred T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred T
Saam met vriende

It is a great value for money bush experience.

We are repeat customers and recommend this facility for location and within striking distance of two entrance gates to Kruger! A personal favourite destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Fred we're glad Kierieklapper River House is one of your favourite destinations. Glad you enjoyed the stay. See you again soon!

Kierieklapper River House
Daphne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B

Beautiful home in tranquil bushveld location.

We were a group of 8, ranging in age from 12 to 70. Our group included locals and internationals. Everybody was delighted with the house! We had kudus, warthogs, zebras and impala visit right by the house, and saw giraffes and ostriches right up close driving along the river, and elephants and waterbuck across the fence. We booked a guided morning game drive into the Kruger one day, and drove ourselves the next ─ both were amazing! We went in the Crocodile gate and out at Malelane, stopping in Lower Sabie. Phillip was great! Very helpful and friendly. We would definitely recommend this home and would love to be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis in 'n rustige bosveld-ligging.

Ons was 'n groep van 8, van 12 tot 70 jaar oud. Ons groep het plaaslike en internasionale toeriste ingesluit. Almal was verheug oor die huis! Ons het koedoes, vlakvarke, sebras en rooibokke gehad wat reg langs die huis was, en ons het kameelperde en volstruise van naby af langs die rivier gesien, en olifante en waterbok langs die heining. Ons het 'n begeleide wildsrit in die oggend na die Kruger bespreek en self met die volgende een gery: albei was ongelooflik! Ons het by die Krokodilhek ingegaan en by Malelane uitgegaan en onder in Sabie gestop. Phillip was wonderlik! Baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal hierdie huis beslis aanbeveel en sal baie graag terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay Daphne, and we would love to welcome you back soon.

Kierieklapper River House
Retha R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R
Gesin met klein kinders

Puik persoonlike diens. Sal beslis weer gebruik maak.

Was aangenaam om persoonlike kontak onmiddellik na bespreking te kry, nie net vanaf Sonette van Kierieklapper self nie maar ook sommer vanaf Phillip - die ster van Kierieklapper. Reelings was vinnig met ons getref ivm aanwysings, sleutels en hulle was beide baie behulpsaam om vrae rondom die geriewe asook die area te beantwoord ook. 'n Pragtige toegeruste kombuis is maar net een van baie komplimente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Retha ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Hoop julle is sommer binnekort weer terug.
Baie dankie vir die terugvoer.

Kierieklapper River House
Morne P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Topklas verblyf in wonderskoon.

Ons het vir 9 aande in Kierieklapper nesgeskrop. Die huis is puik in elke opsig, van braai tange en hout tot doeksag kooigoed en luukse sepe. Van ons mense kon op die ou end nie kom nie en Sonette het sonder enige huiwering vir ons ekstra aande aangebied vir die ekstra koste. Wonderlike diens! Phillip is 'n reuse aanwins vir die huis. Hy is hulpvaardig en vriendelik. Hy gesels baie lekker oor die omgewing. Hy het ons op die hande gedra. Moenie huiwer nie, boek nou en ry, jy sal nie spyt wees nie. 100%

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Morne. Ons is baie bly julle het die tyd by Kierieklapper River House geniet en hoop om die hele familie binnekort terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Marilette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette B
Saam met vriende

Fantasties.

Kierieklapper is sielskos, vandat jy jou voet aan deur sit wil jy nie weer daar weggaan nie, wat 'n oase. Die wonderlikste aangenaamste Butler, Phillip heet jou welkom by die voordeur en sy warm glimlag en sagte persoonlikheid maak dat jy die plek sommer joune wil maak. Welgedoen aan die eienaars met hul smaakvolle interieur dit laat 'n mens weer terugdink aan goeie jare saam met wonderlike vriende en familie. Sal beslis Kierieklapper aanbeveel en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet Marilette. Hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom!

Kierieklapper River House
Jetane C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetane C
Saam met vriende

Stunning house with beautiful view of the Kruger.

Magical place to stay. Loads of wildlife that walks past the front door. Overlooking the crocodile river in the Kruger National Park. The kitchen is well-equipped with a dishwasher and coffee machine. Kierieklapper River House has huge rooms each having its own bathroom and kettle and coffee area. Most definitely coming back to stay here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Thank you for the positive feedback Jetane. We're glad you have enjoyed your stay with us and look forward to welcome you back soon.

Kierieklapper River House
Tracey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Gesin met klein kinders

Amazing house. Thank you.

Thank you for accommodating us for our 50th birthday. Your house is amazing. We would love to come back one day for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

We are so glad you choose Kierieklapper River House for your special celebration! Looking forward to welcome you back very soon Tracey.

Kierieklapper River House
Magdel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel J
Gesin met tieners

Verskriklik lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en Phillip die "butler" se vriendelikheid en hulpvaardigheid het dit vir ons net nog lekkerder gemaak. Ons sal definitief enige tyd weer by julle gaan kuier. Baie dankie vir 'n skoon netjiese gerieflike plek. Julle is 'n wenner daar in Marlothpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet, Magdel. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Kierieklapper River House
Shaun B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met vriende

Awesome.

Ons het baie lekker gebly by Kierieklapper. Plek is ruim, skoon en Philip was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons vriende van Engeland was in die wolke oor Kierieklapper en kan nie wag om weer daar te kom bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Shaun. Ons is bly julle het die kuier geniet en hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom by Kierieklapper River House.

Kierieklapper River House
Amelda A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A

Fantasties hemel op aarde!

Die huis is perfek geleë teen die heining. Lekker skoon swembad met 'n wonderlike uitsig. Die huis is bitter skoon. Wit lakens en skoon sagte handdoeke en 'n sjokolade. Phillip, die butler, is een uit 'n miljoen en was bereid om tot laatnag vir ons te wag vir oorhandiging, hy het ons so mooi deur die huis gevat en als aan ons verduidelik laataand hy is vir seker 'n aanwins. Die huis se lugversorging was alreeds aangesit ook! Dis die eerste keer wat ons nie nodig gehad het om eetgerei af te vee voor gebruik nie. Badkamers pynlik netjies en skoon! Met ons vertrek was Phillip weer op sy pos om ons te kom groet en is deur die hele huis om seker te maak ons het niks vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Amelda. Ons is bly julle het die kort wegbreek geniet en hoop om jul binnekort terug te verwelkom!

Kierieklapper River House
Sevda Zijdenbos N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sevda Zijdenbos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely recommended!

What a beautiful majestic house! We had a warm welcome from Phillip, and stayed for 4 days. We definitely come back and stay longer. We had several visits of the Zebra's, and a lot of Kudu's, the warthogs and the mongooses. In front of the house we saw Elephants and we hear the lion roar. The terrace upstairs is excellent for your early morning coffee or a sundowner. The swimming pool is also a warm welcome. We only missed some relax chairs to sit outside. But overall it is a 5 star house with everything what you need. Beautiful bathrooms, great kitchen with all the utensils, air conditioning everywhere, even soap for the dishwasher was there. A total complete house. We want to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Thank you for the positive feedback. I'm glad you've enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon.

Kierieklapper River House
Rene V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It was very nice and exceeded my expectations. We will definitely make use of this venue again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay and would love to welcome you back soon.

Kierieklapper River House
Deon O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Enkelreisiger

Uitstekend, beste waarde vir geld as enkelreisger.

Baie min plekke wat 'n enkelreisiger nie laat betaal per eenheid of vir twee persone nie - dankie Sonette! Die huis was silwerskoon. Alles wat jy nodig het is daar en nog meer, dit is die kleiner besonderhede wat tel. Sak hout, sak houtskool en al die ekstratjies. Het al en sal julle definitief aanbeveel. Veels geluk Sonette en aan almal wat betrooke is!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kierieklapper River House se terugvoer

Ons is bly jy het die wegbreek by Kierieklapper River House geniet! Dankie vir die positiewe terugvoer.

Kierieklapper River House
Nalize V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalize V

Die perfekte rusplek!

Dankie vir 'n ongelooflike plek waarin ons kon deel. Als was net perfek. Kan dit vir seker aanbeveel vir enige iemand. 'n Week was net te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martina N

Ons het die binne-braai glad nie benut nie, dis dalk iets vir die winter. Ons sou 'n buite-braai verkies het.

Ons het dit vreeslike geniet. Ongelukkig hinder die bome 'n mens se uitsig, maar met die hitte wat ons daar beleef het was dit ook welkom. Die huis is ruim en het genoeg plek sodat almal kon bietjie privaatheid ook geniet. Die man wat na die huis gekyk het was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C
Saam met vriende

Dit was regtig 'n fantastiese ondervinding en ons sal beslis weer terugkom.

Die huis is goed geleë en behalwe vir die krag wat kort-kort afgegaan het, is daar absoluut geen klagtes nie. Die elektriese probleem is natuurlik 'n area-probleem en nie iets wat by die huis verander kan word nie. Die skoonmaker was ook baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 457, Krugerwildtuin, Marlothpark bewarea, 1470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0HmKH3Yunlg6ZrTEJTRo4J1vJlF9ChWCCJDZpJu6edSkXyIL6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 44 5 1 5 457 Crocodile Street Kruger National Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.375279472317 31.75790587616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem