Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurhofkoshuis Unit

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

- Gaste kan weeksdae op versoek en teen ekstra koste maaltye bestel.
- Die eenheid is op die koshuisgronde, maar apart van die gespys sodat gaste privaatheid sal hê.
- Daar is 'n skoonmaakdiens beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Let asb. dat daar 'n winterkamp vanaf die 23ste Junie is, en die leerders kan dalk 'n bietjie geraas maak.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fd33856efe22b0f3f99733314de67700a27bc993cf2250da2d9e2b2200d7c6bd8e2d8bd64f97e6b18ae9c6e230c9e0a336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Kleynhans Street Klerksdorp New Town 2570 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -26.863737200773 26.678217183042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem