Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kennzy Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Kennzy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 3 resensies vir Kennzy Guesthouse
Netheid
2.7/5
Diens
1.3/5
Ligging
1.3/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Laurette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Laurette S
Gesin met tieners

Nie lekker nie.

Ons het aangekom, ons was glad nie verwag nie. Die persoon was baie verbaas toe ons daar stop. Die vooraangesig is baie verwaarloos. Ons is versoek om ons sleutel by ontvangs te los as ons uitgaan. Met terugkoms kan ons net weer sleutel by ontvangs kry. Het gaan kuier by familie in Lichtenburg. Daar het boodskappe van moontlike oproer deurgekom, wat naby Kennzy gaan plaasvind. Ons het ons tasse gaan haal en sleutel ingegee soos versoek, sonder om te sê ons gaan op 'n ander plek slaap. Tot vandag het niemand ons gekontak en gevra of ons veilig is en waarom ons nie daar geslaap het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rochelle S
Gesin met tieners

Skoon maar nie op standard nie.

Op arrivering was hulle nie besus van ons bespreking nie. Parkering is baie knap, het bespreek vir 3, maar daar was nie handdoeke en koffiefasiliteite vir 3 mense nie. Volgende oggend voor sewe wou hulle weet wanneer ons vertel en hekke staan oop gedurende dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Shaun E
Enkelreisiger

Was nie wat ek gewoond was van lekke bly akkommodasie nie.

Baie teleurgesteld oor die plek, geen bar fridge om my goedjies koud te hou nie. Geen aircon indie eenheid nie. Geen DStv-kanale nie, net Openview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kennzy Guesthouse se terugvoer

Geagte Shaun, dankie vir jou eerlike opinie.
Ons sal daarna kyk om in die toekoms elke gas se belange op die hart te dra.
Dankie Dezi
Kennzy Guesthouse

Kennzy Guesthouse
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 51A, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf75f0d5057b99a81c3873cc63005d98f1b36567931b147a5e707a36106c3450f73f7717702fd9c8fbf6632da923a51437a15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 51A 13th Avenue Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.171472385205 26.165494769812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem