Kasi's Cabin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Isak Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 6
Opsomming van Resensie
Anneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek om te bly.
Kasi's Cabin se terugvoer
Baie dankie Anneke en Jimmy dat julle Kasi's Cabin as akkomodasie tydens jul 'road trip' gekies het. Ons is verheug oor die uitstekende resensie deur julle gelewer. Dit is verblydend om te weet dat julle veilig hier by ons in Uniondale gevoel het. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te akkomodeer. Julle viering van Goeie Vrydag was iets anders. Ons is ook bly dat ons vir julle 'n tikkie van die natuur kon bied waarvoor julle so baie omgee. Julle was beslis 'n seëning wat vir ons gestuur was. Ons sien daarna uit om julle weer by ons as gaste te hê.
Vrede vir julle.
Kasi's Cabin (Ikey en Inkie)
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathcart-straat 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom