Karoo Uitsig
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 198
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Bronwen J - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Madaleen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, vriendelike diens, mooi omgewing.
Sarina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en waarde vir geld.
Andiswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet and serene.
Bendri G - Jan 2024
Algehele gradering
10/10.
Theo S - Jan 2024
Algehele gradering
Puik en uitsonderlike diens.
Gert B - Jan 2024
Algehele gradering
Voortreflik, baie lekker gekuier.
Cathrine W - Jan 2024
Algehele gradering
Incredible stay.
Ferdi N - Jan 2024
Algehele gradering
Ons was daar ook.
Lizelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Fonnie P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike antieke gevoel net soos op 'n plaas.
Anthonie B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en mooi uitsigte.
Jadene F - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir oornag verblyf.
Cathrine W - Des 2023
Algehele gradering
The stay was perfect, we were very happy with everything.
Elda V - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lees meerTamsyn F - Des 2023
Algehele gradering
A wonderful overnight stay for a family with small children.
Lees meerNicolene H - Des 2023
Algehele gradering
Geselig en baie aangenaam.
Valerie H - Des 2023
Algehele gradering
Loved the atmosphere.
Petro V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plek om oor te slaap.
Jannike V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, vreedsaam.
Marius M - Des 2023
Algehele gradering
Vir die prys, meer as wat ek verwag het.
Jessica D - Des 2023
Algehele gradering
Liz and John, thank you. I had a wonderful, homey stay.
Rina M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en hul was baie vriendelik gewees.
Sarie V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie bekostigbaar. Waarde vir die geld.
Linda V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic experience!
Robin G - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, affordable, and pet friendly. Very helpful. Would stay there again.
Daryl S - Sep 2023
Algehele gradering
Coy and friendly people.
Francois L - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag op reis van Kaap na Gauteng.
Claire D - Aug 2023
Algehele gradering
Quick overnight from Bloem to Paarl.
Monique S - Aug 2023
Algehele gradering
Our second stay.
Delinda P - Jul 2023
Algehele gradering
Incredible welcoming.
Monique S - Jul 2023
Algehele gradering
Delightful.
William H - Jul 2023
Algehele gradering
Ouma se tuiste.
Danny F - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Mariëtte En Ru-hann O - Mei 2023
Algehele gradering
Beste stop vir halfpad Kaap toe.
Lees meerJohan M - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Sandra P - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n perfekte oornagplekkie, met die eetplek, Feathers, net om die draai.
Cornelius L - Apr 2023
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou baie vriendelik en gasvry.
Heinz G - Apr 2023
Algehele gradering
Liz and John are very friendly and helpful hosts.
Marietjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Bernard D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense.
Hannelie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis moeilik.
Braam C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie hartlike en vriendelike ontvangs.
Ronel S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Dawid M - Jan 2023
Algehele gradering
'n Oase binne die klein Karoo-dorpie.
Leon D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie ou huis wat aan die buitekant maar afgeleef lyk.
Charl R - Jan 2023
Algehele gradering
Basies.
Sammy V - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflikke atmosfeer.
Elle E - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect pit stop.
Wimpie Z - Des 2022
Algehele gradering
Anvaarbare slaapplek as jy ry vanaf Johannesburg na die Kaap.
Riaan W - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens.
Nikita M - Des 2022
Algehele gradering
It was good.
Mariza M - Des 2022
Algehele gradering
Die gasvryheid was ongelooflik goed.
Theo S - Des 2022
Algehele gradering
Great hosts.
Lees meerKarlien R - Des 2022
Algehele gradering
Baie kinder- en familie-vriendelik.
Tracey J - Des 2022
Algehele gradering
Clean, friendly, affordable.
Tina B - Des 2022
Algehele gradering
So, so lekker kuier gevoel. Regte omgee-mense.
Etienne B - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike personeel.
Lawrence S - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Jean-pierre B - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike kliëntediens maar beddens baie ongemaklik.
Catherine Vella V - Des 2022
Algehele gradering
Perfect Johannesburg and Cape Town stopover.
Andri P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en plattelandse gasvryheid ervaar.
Lees meerGerda L - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en netjies.
Tony L - Des 2022
Algehele gradering
Usual warm welcome and help with settling in from Liz, John and Ilsa.
Danny F - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Karen D - Des 2022
Algehele gradering
Liz was absolutely warm and friendly and was always accommodating.
Riana D - Des 2022
Algehele gradering
Absolute rustigheid na 'n lang dag op die pad.
Dave N - Nov 2022
Algehele gradering
A super host and a lovely stay.
Tony L - Nov 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful owners, pleasant rustic accommodation close to the highway.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Tony,
Thank you for the review. We enjoyed your stay thoroughly and are really looking forward to your next stay.
Kind regards
Liz and John
Mweene H - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Mweene, you are most welcome.
Kind regards, Liz and John
Sonja C - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, hartlik ontvang. Vriendelik en baie behulpsaam.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Kobus, dankie vir jul terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet het, en net so groot plesier om julle te gehuisves en onthaal. Julle is enige tyd welkom.
Hartlike groete
Liz en John
Wayne M - Okt 2022
Algehele gradering
Basies, genoeg vir oorslaap.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baie dankie Wayne vir jou terugvoer. Bly julle kon heerlik uitrus vir die volgende deel van julle langpad. Vriendelike groete , Liz en John
Annie N - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baie dankie Anna vir die terugvoer.
Ons is bly julle het jul verblyf geniet by ons. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, julle het awesome kinders. Kom gerus weer.
Vriendelike groete Liz, John en Ilze
Eddie En Marinda P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie oulik en netjies.
Tony C - Jul 2022
Algehele gradering
Rustic but nice.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you Tony , we enjoyed having you and your friend over for a couple of days. Better luck next year with the Bowls!
Kind regards Liz and John
Eustace J - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Eustace, ons probeer dit 'n aangename verblyf maak vir ons gaste. Ekstra geriefies maak die Versailles. Jy is alkyd welkom. Vriendelike groete Liz en John.
Anton M - Jun 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baie dankie Anton en Chrisna, dit was heerlik om jul te ontmoet. Ons is bly jul het die verblyf geniet by ons.
Vriendelike groete,
Liz en John
Marieke S - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike ouwêreldse huis met sjarme uit vervloë dae. Heerlike stilte, pragtige sonsondergang en sterbesaaide naghemel.
Lees meerKaroo Uitsig se terugvoer
Dankie Marieke, dit was heerlik om jul te ontvang. Ons hou van klein bederfies wat wys ons waardeer ons gaste..
Jul is enige tyd welkom.
Vriendelike groete,
Liz en John
Rory S - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Rory, yes we actually have a splendid view here. Hanover is for most tourists an unknown place, but once they've slept over they are hooked on it!
We are really fortunate that we have a low crime rate, and also blessed with our old Victorian lady with ample parking space.
You are always welcome.
Kind regards,
Liz and John
Theresa L - Mei 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil, rustige omgewing met uitstekende gasvryheid.
Lees meerKaroo Uitsig se terugvoer
Hallo Tessa, baie bly jul kon muskietvry slaap. Groot verskoning vir die kort net, ons het beddens omgeruil en vergeet dat ouma se houtkatels kort beentjies het.
Vriendelike groete,
Liz en John
Olive H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustige huislike plekkie. Lekker.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baie dankie Olive, julle is awesome gaste. Hoop jul troue het goed afgeloop. Vriendelike groete, Liz en John.
Lanche E - Apr 2022
Algehele gradering
It was lovely. The people were very friendly.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you Lanche, it was a pleasure hosting you. Kind regards Liz
Martie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Nellie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideal stayover.
Henry S - Feb 2022
Algehele gradering
Poor facilities for the amount.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Henry, we appreciate the honest feedback. Without that we won't know about the shortcomings, so now we can look into it and fix it.
Kind regards, Liz and John.
Johan C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Johan en Ina vir jul besoek. Sien uit na die volgende keer. Vriendelike groete Liz en John
Alison E - Jan 2022
Algehele gradering
Karoo eccentricity, basic comforts, friendly hosts.
Karoo Uitsig se terugvoer
Great pleasure Alison, see you next time . Liz and John
Fiona M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustic with friendly hosts.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you, Fiona, please feel free to come and visit us again.
Kind regards,
Liz and John
Ruan P - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker kuier. Het dadelik tuis gevoel.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie, Ruan, jy is altyd welkom. Was groot plesier om jou te huisves.
Liz en John.
Karen D - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful and very hospitable.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you Karen for the feedback. We appreciate it very much. Kind regards Liz and John
Karnu Van Hansen V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was perfek vir 'n oornagplek.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Karnu vir jul ondersteuning. Jul is meer as welkom. Liz en John
Theuns L - Jan 2022
Algehele gradering
Onmiddellike, vriendelike ontvangs. Goeie kommunikasie.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Theuns, baie dankie vir jou terugvoer. Jul is enige tyd welkom.
Vriendelike groete Liz en John.
Lizet B - Jan 2022
Algehele gradering
Welkomend, aandag aan detail. Gasvry.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baie dankie Lizet, dit was heerlik om julle te huisves. Bly julle het so tuis geboek.
Vriendelike groete,
Liz en John
Adrie O - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en waarde vir geld.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baie dankie Adrie, dit was 'n voorreg om jou te huisves. John en Liz.
Croydon W - Des 2021
Algehele gradering
Baie ou huis, mooi gemaak. Nogal nostalgies.
Karoo Uitsig se terugvoer
Hallo Croydon, ja ons dorpie bied nie veel vir toeriste nie! Maar ek is bly julle het jul verblyf geniet hier. Vriendelike groete Liz en John
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Baie basies.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Ina vir jou eerlike terugvoer. Ons is maar redelik nuut met die gastehuis. Ek het na jy dit aan my genoem het hier al die swak matrasse uitgegooi en vervang met nuwes.
Vriendelike groete Liz en John
Shane T - Des 2021
Algehele gradering
Basic, enjoyable.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you Shane, we are quite proud of our Victorian old lady. She comes from 1870 and still stands proud. Kind regards Liz and John
Anton A - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Anton,
Kom gerus weer.
Verushca E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie dankie vir julle gasvryheid.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Ansa, dit was plesier om Dewald te huisves. Hy is 'n gawe jongman met wonderlike geaardheid en maniere. Groete Liz en John
Michael W - Nov 2021
Algehele gradering
Very welcoming and cosy
Karoo Uitsig se terugvoer
Thanks Michael, you are welcome any time. Kind regards Liz and John
Adriaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Adriaan, was groot plesier om jul te ontmoet het.
John en Liz.
Pierre B - Okt 2021
Algehele gradering
A hospitable and down to earth spot.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thanks Pierre, you're welcome any time. Liz and John
Tienie T - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvrou was baie vriendelik, verblyf was aangenaam.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Tienie, was net so aangenaam om jul te ontmoet het. Mooi bly Liz and John
Henri V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Henri, gaaf om jul te ontmoet het. Kom gerus weer.
Chanelle L - Sep 2021
Algehele gradering
Ons is 'n gesin wat gereis het van PTA na Kaapstad.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Chanelle, dit was 'n plesier om jul te ontmoet. Jul het awesome kinders. Liz
Milda O - Sep 2021
Algehele gradering
Oorslaap? Ja.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dankie Milda vir jul besoek. Jule is alryd welkom. Liz
Nelia E - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you Riaan, wonderful to have met you. Liz
Nicola W - Aug 2021
Algehele gradering
We had a terrific stay! Our hosts went above and beyond to ensure that we were comfortable.
Karoo Uitsig se terugvoer
Thank you Nicola, it was great hosting you. Looking forward to your next stay.
Nic O - Aug 2021
Algehele gradering
Net oornag.
Antonie W - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut perfek. Gastehuiseienaars kan kom leer by John en Liz. Vrot bederf deur die gasvrou!
Lees meerKaroo Uitsig se terugvoer
Dankie Antonie en vriende, ons het jul werklik geniet. Geen moeite is te veel vir ons gaste. Jul plek is permanent geboek.
Surena D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie interessante huis en goeie ligging.
Bernard R - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs en verblyf.
Gustav G - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Fritz E - Mei 2021
Algehele gradering
Die Engelse sê "you pay for what you get". Karoo Uitsig is soos backpackers.
Karoo Uitsig se terugvoer
Goeie dag Fritz,
Ons as nuwe eienaars waardeer elke terugvoering om sodoende te verbeter.
Intussen het ons hangkaste aangekoop, meeste van die badkamers is oorgedoen en selfs selfsorg kombuis aangebou.
Ons wil julle vriendelik nooi om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Liz Campher McGlynn
Judith S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike, gerieflike blyplek.
Anna-mart V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike Karoo-gasvryheid.
Bettie V - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Karoo Uitsig se terugvoer
Goeie dag Bettie.
Ons is jammer om te hoor van jou ondervinding by Karoo Uitsig.
Ons is nuwe eienaars afgelope maand en will graag net die beste ondervinding vir ons gaste aanbied.
Groete
McGlynn gesin
Bertus C - Apr 2021
Algehele gradering
'n Warm stort, 'n gerieflike bed en 'n lekker kuiertafel!
Joy V - Apr 2021
Algehele gradering
Very basic.
Karoo Uitsig se terugvoer
As new owners of Karoo Uitsig we renovated the whole guesthouse. Thanks to your review, we supply hand towels, air fresheners, shower gel, and hand wash lotion now. Towel rails and benches for suitcases were put in the rooms, most of them have wardrobes or hooks with coat hangers for your clothes.
We would like you to look on TravelGround's page to see the improvements. Hopefully, you will visit us again.
Leon V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, kry waarde vir geld en die ontvangs is baie vriendelik.
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Bianca O - Mrt 2021
Algehele gradering
Maklik en bekostigbaar.
Heinz G - Mrt 2021
Algehele gradering
Karoo Uitsig building and rooms are very old, but everything was clean.
Judith R - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a lovely location, friendly and helpful owners, and quaint rooms.
Chris A - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustic, clean and very friendly accommodation.
Melinda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Lees meerLizette B - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning.
Olof V - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Gerhard N - Feb 2021
Algehele gradering
Billik en prakties.
Hannelie D - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing Karoo Uitsig.
Mike S - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige nag gehad. Oornag op pad Kaap toe. Baie gasvrye mense.
Herman V - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike gashere. Vir seker die plek om oor te slaap, die beste blyplek tussen Gauteng en die Kaap!
Paul B - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, veilig stil omgewing.
Deon M - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome, friendly, well worth the stay.
Carien H - Jan 2021
Algehele gradering
Besonders gawe en gasvrye mense. Verfrissend anders!
Dolf V - Des 2020
Algehele gradering
Was fantasties gewees.
Thelma O - Des 2020
Algehele gradering
Rus en vrede
Andrew W - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte rustige ruspunt.
Nico C - Des 2020
Algehele gradering
Hulle gasvreiheid was uitstekend. Die plekkie is perfek vir 'n oorslaap.
Madelaine V - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
Jade D - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Charlien H - Des 2020
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras, eintlik net op soek na 'n bed om op te slaap, maar wat ons gekry het was veel meer!
Dolores R - Des 2020
Algehele gradering
Disappointed in condition of guesthouse.
Sarel P - Des 2020
Algehele gradering
Baie primitief.
Andre A - Nov 2020
Algehele gradering
Wunderbar!
Martin D - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Veilige parkering en groot plek vir ons honde.
Tinus K - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Louis S - Nov 2020
Algehele gradering
Net vinnig oorgestop vir die aand .
Adelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Christine P - Okt 2020
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend!
Fred And Vanessa S - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het ons oornag verblyf geniet en kon lekker ontspan vir die aand.
Talla C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, vriendelik. Baaaaie koue nag!! maar genoeg komberse!
Retha K - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike diens
Luzanne K - Sep 2020
Algehele gradering
Warm en skoon stort en beddens.
Mandy V - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly warm welcome. Neat and clean room.
Chane V - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Johan F - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig
Phillip B - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense. Geskik vir oornag.
Desmond A - Sep 2020
Algehele gradering
Charming, rustic atmosphere.
Cynthia L - Sep 2020
Algehele gradering
Overnight only.
Christie M - Sep 2020
Algehele gradering
Het lekker geslaap
Harriët V - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable, overnight accommodation
Rinus P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie ou gebou maar baie netjies, eienaars baie vriendelik en baie hulpvaardig.
Nannette A - Aug 2020
Algehele gradering
Quick stop over.
Frikkie En Rita B - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige nagrus.
Charlene S - Feb 2020
Algehele gradering
Briljant, briljant, briljant!
Stanley P - Jan 2020
Algehele gradering
Just a happy experience.
Leroux Z - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees rustige omgewing.
Kobie V - Jan 2020
Algehele gradering
Net slaapplek gesoek om te oornag.
Pieter H - Jan 2020
Algehele gradering
Hulle het die perfekte plek om oor te bly met honde.
Paul G - Des 2019
Algehele gradering
Great stopover.
Karoo Uitsig se terugvoer
Dear Paul, thank you for the review and it was a pleasure hosting yourself and kids. We look forward to seeing you again in the future. Alex and Racquel
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Riana J - Okt 2019
Algehele gradering
Sleg.
Sonja S - Mrt 2019
Algehele gradering
Bathroom unacceptable.
Annechien D - Feb 2019
Algehele gradering
A little gem.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Klein juweel.
Ek moet erken dat ek skepties was toe ek eers hier arriveer. Dit is 'n klein juweel van 'n plek en is nog aan die verbeter. Ek het vir sakedoeleindes gereis, maar my bejaarde ma en 3 worshonde was saam met my. Vivienne het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gemaklik is en my hondekinders veilig is. Ek sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marius V - Feb 2019
Algehele gradering
Not suitable for anybody.
Elzanne V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was ongemaklik, ons het middernag opgestaan en gery.
Albie B - Des 2018
Algehele gradering
As jy bereid is om nie te veel te verwag nie sal dit nie teleurstel nie.
Dawie D - Des 2018
Algehele gradering
Slaapkamer was netjies, behalwe die vensters wat nie mag oopgemaak word nie anders val die ruite uit.
Barry P - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Ria C - Sep 2018
Algehele gradering
Gasvry en stil.
Leone M - Aug 2018
Algehele gradering
An unpleasant experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Onaangename ervaring.
Geen geriewe vir verwarming is voorsien nie. Vuurmaakplek bestaan maar geen hout, ens. voorsien nie. Enkel elektriese kombers vir 'n dubbelbed het nie gewerk nie en somerlakens in die middel van die winter het tot 'n yskoue, onaangename verblyf gelei. Geen TV voorsien nie. Opsigter was baie vriendelik en interessant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Samantha G - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Barnie J - Apr 2018
Algehele gradering
Ouwerêldse sjarme en kunstige omgewing.
Carina T - Apr 2018
Algehele gradering
Uitdagend ver uit gemaksone.
Rudi V - Mrt 2018
Algehele gradering
Work in progress.
Conrad V - Nov 2017
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Heloise O - Nov 2017
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf, kultuurryke dorpie en vriendelike ontvangs by die gastehuis.
Lees meerRoss V - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Janine Mandy N - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Jarryd O - Aug 2017
Algehele gradering
Very friendly and warm house to stay in.
Marian A - Aug 2017
Algehele gradering
Stil, rustig, huislik.
Lenel T - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Andries V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon sonder fieterjasies - goeie waarde.
Roelof G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en aangename mense.
Karoo Uitsig se terugvoer
Baaie dankie Rudy en Ester ek is so bly hoop julle geniet die vakansie ons mis julle vreeslik.
Vivienne en liefie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom