Karoo Pomp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Jare op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Hilary D - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, enjoyable and one we will happily repeat.
Martie B - Apr 2024
Algehele gradering
Another gem of Vosburg.
Zelna N - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming van eienaars.
John G - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam en die stilte oorweldigend.
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam, lekker.
Andy L - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Esley Jane G - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Anja F - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Jeanri R - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik. Gemaklik. Moeiteloos.
Charl A - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik, gasvry.
Lucy S - Nov 2023
Algehele gradering
Well worth it.
Ha V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebraai en geslaap.
Naomi C - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n oulike tuin waar mens kan ontspan na 'n lang reis.
Abram S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs by mense wat regtig omgee vir hul gaste.
Lees meerLinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome!
Jeanette Z - Jul 2023
Algehele gradering
Tien uit tien.
Michiel D - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier in 'n stil Karoo-dorpie.
Jana N - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker oornag-akkommodasie. Vriendelike gasheer.
Amori S - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik
Linda V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Karoo Pomp se terugvoer
Baie dankie Ettiëne vir jou positiewe review.
Etienne S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige mense en gerieflike akkommodasie.
Lydia H - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n besondere belewenis, ons het lekker gekuier by vriendelike mense.
Andries V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike blyplek en vriendelike diens!
Karoo Pomp se terugvoer
Baie dankie Andries, vir jou positiewe resensie.
Anna H - Des 2022
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik. Baie mooi, klein dorpie.
Amori S - Okt 2022
Algehele gradering
Als wat mens nodig het is daar.
Madelene S - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier.
Pieter J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en uitstekend om daar te oornag.
Lees meerBraam B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plek, pragtige tuin en netjies. Alles in plek order.
Cheryl G - Des 2021
Algehele gradering
Was peaceful and quiet.
Annie V - Des 2021
Algehele gradering
Gasvryheid wat uitstaan
Carol M - Sep 2021
Algehele gradering
Welcome stopover between the West Coast and Johannesburg.
Karoo Pomp se terugvoer
Thank you so much for the lovely review you gave us.
Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam. Veilig en lekker geslaap, definitief aan te beveel.
Charl V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker daar oorgebly. Vriendelike, behulpsame mense.
Karoo Pomp se terugvoer
Baie dankie vir julle review. Ons waardeer.
Estelle L - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige gaste-suite!
Karoo Pomp se terugvoer
Estell baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer.
Herman V - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Karoo Pomp se terugvoer
Dankie julle. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Sien uit na 'n volgende keer. Karoo Pomp groete, Frans en Karen.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom