Karoo Leeu House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Karoo Leeu House is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur groenigheid omring word. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige plaaswegbreek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek aan 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige, gemeenskaplike parkeerplek is beskikbaar. Die groot tuin bied lekker speelplek vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo Leeu House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mouton Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Maande gelys 12
Ligging
- Jan van Riebeeck-weg, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Leeu House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom