Karee Guesthouse
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oornagplek vir moeë reisigers.
Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat elk slaapplek het vir 3 volwassenes en 'n kind. Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n stoep en veilige parkeerplek in. Die huis is kindervriendelik.
Die gastehuis is naby verskeie OTM's, kafees en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Karee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hopetown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom