Karambas
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dagbreekstraat 12, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 860R2 288 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Karambas is 'n bekoorlike huis in Langebaan en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n kaggel, oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is 'n binnebraaikamer met gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n ingeboude braai, 'n kroeg en 'n kombuisie met 'n oond en 'n gasstoof op die boonste verdieping. Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 190
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dagbreekstraat 12, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Karambas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dagbreekstraat 12, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom