Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanon Private Nature Reserve

Selfsorg
The Apartment
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die meenthuis is naby die reservaat se hoofgeboue en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 verdiepings, 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en toegang tot die derde badkamer wat 'n stort het. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuis en oopplan-leefarea is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Dié area lei na 'n dek met stoepmeubels en 'n ketelbraai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shell Catcher
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is naby die reservaat se hoofgeboue en die strand en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en rusbanke. Dié area lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n gasbraai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Periwinkel
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en is op die oewer van die reservaat se kuslyn. Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers is op die grondverdieping. Twee van dié slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer met 5 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet op die boonste verdieping. Die tweede badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n groot houtkaggel waarin gaste potjie kan maak. Dié area lei na die stoep met 'n tafel en stoele en uitsig oor die bomabraai-area en die see.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Khoekhoen Beach Lodge
Vanaf
Vanaf R11 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Khoenhoen Beach Lodge is 'n strandlodge wat uit 4 struktuur-tente bestaan wat gekoppel is met verhewe houtpaadjies. Dit het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 tentslaapkamers en 1 hooftent wat die kombuis en leefarea is. Die hoofslaapkamertent het'n koninggrootte-bed en 2 rietbanke, die tweede slaapkamertent het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamertent het 2 enkelbeddens. Elke tentkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toegang tot 'n privaat dek met 'n buitestort. Die gemeenskaplike hooftent het die kombuis en oopplan-leefarea, asook 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n etenstafel en gemaklike banke. Daar is glasstapeldeure wat na 'n dek met 'n see-uitsig lei, en daar is 'n stel trappe wat na die strand lei. Ketelbraaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanon Private Nature Reserve, Cape Vacca, 22 km buite Gouritz, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd6f5da34728dfb689a6826b9da64855d95ef39b1cd20068396b2858f195de6b92fb203ce6728fdca32a3770a5ae26f0d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Kanon Private Nature Reserve Cape Vacca 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.33806112093 21.91285664418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem