Kango 25
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kango 25 is in die hartjie van Hartenbos, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Dit spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hulle eie swemhanddoeke saam te bring.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.
Die sitkamer het 'n gemaklike bank en beskik oor nog 'n enkelbed. 'n TV met 'n DStv word voorsien. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense.
Die woonstel het sy eie braai-area en houttafel met bankies.
Slaapplek
’n Bespreking by Kango 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carolina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Kango 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom