Khamkirri
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 232
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Juan B - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Francois O - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek en mooi.
Dylan V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi en unieke akkommodasie. Baie netjies. Sal binnekort weer bespreek.
Heleen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, wil weer daar gaan kuier.
Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Naweek oorbly.
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent travel destination.
Charel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Robyn L - Mrt 2024
Algehele gradering
Very relaxing, beautiful environment.
Debbi R - Mrt 2024
Algehele gradering
A really worthwhile place to relax and unwind along the mighty Orange River.
Ivan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige, veilige en diens vriendelik.
Samantha S - Feb 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was net amazing en diens ook baie goed!
Marelise R - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf en restaurant reg langs die Oranje rivier.
Hennie K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens van almal wat daar werk. Hoogs aanbeveel.
Mel M - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing!
Tiaan K - Jan 2024
Algehele gradering
An awesome place to go and relax.
Geline R - Jan 2024
Algehele gradering
By Khamkirri kry jy rus vir jou siel.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Riaan M - Jan 2024
Algehele gradering
Philippa en Danie met hulle hele span is die beste.
Michelle N - Jan 2024
Algehele gradering
Puik!
Miranda L - Jan 2024
Algehele gradering
Badkamers onaangenaam, met aankoms word daar gesê jy kan staan waar jy wil.
Marius G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Thandi B - Des 2023
Algehele gradering
We had a great time and enjoyed the lovely cocktail served on the very hot days.
Khamkirri se terugvoer
Thank you, Thandi. It was so great having you here with us. Next time, definitely stay longer. All the best for 2024.
Casper G - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Rajiv D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker rustige kuier by Khamkirri.
Jolandi B - Okt 2023
Algehele gradering
Dis beslis 'n moet!
Anna-mart F - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lees meerRensche V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Herman W - Sep 2023
Algehele gradering
Gaan vir seker weer hier slaap.
Martin M - Sep 2023
Algehele gradering
Was aangenaam verras.
Annelie V - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, skoon en netjies, sal beslis weer daar kamp.
Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens en bestemming.
Elsje V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike rusplek.
Elsabe V - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier.
Anneme S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese opset. Uitstekende diens.
Lees meerMarinus M - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitmuntend.
Bianka V - Jul 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel!
Michael M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jaco D - Jul 2023
Algehele gradering
Ontspannend langs die Oranje.
Anneke H - Jul 2023
Algehele gradering
Op pad terug van Kgalagadi.
Lenie B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Liezl O - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, skoon, gerieflik en uitstekende diens.
Cassie V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende ruskamp. Terdeë geniet.
Anna-mare B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en restaurantgeriewe.
Rohan D - Jun 2023
Algehele gradering
Nodige wegbreek.
Kobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing plek en Werner maak dit ekstra spesiaal!
Lees meerMarlie G - Jun 2023
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek by 'n pragtige bestemming.
Peter L - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect, tranquil setting on the Orange River.
Anton V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelik diens.
Teresa V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Roger D - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and accommodating.
Thinus N - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasmagories awesome.
Adele S - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, vriendelike en behulpsame kliëntediens. Netjies en skoon. 10/10.
Jeanette B - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Alma A - Feb 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Helen S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Maryna B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, baie gerieflike safaritent. Beslis 'n sien-weer!
Elizabeth C - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspanne naweek in gerief langs pragtige oewer van Oranjerivier.
Lees meerKhamkirri se terugvoer
So glad you had a wonderful stay with us. We look forward to seeing you all again in the near future.
Elsje G - Jan 2023
Algehele gradering
Veilig, pragtig, gerieflik en goed geleë om die omgewing te verken.
Velisha K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, warm en mooi natuurskoonheid.
Benita B - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Chantal R - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd by Khamkirri gehad! Diens was fantasties!
Corline C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Kobus T - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, rustig by die rivier maar ook naby genoeg aktiwiteite om heeldag besig te wees. Voorwaar 'n stukkie paradys.
Jane G - Des 2022
Algehele gradering
What an awesome place!
Aggripa L - Des 2022
Algehele gradering
It was awesome and very friendly folks.
Org T - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Caroussel W - Des 2022
Algehele gradering
'n Rustige, lieflike plekkie, ons batterye is herlaai!
Bertus K - Okt 2022
Algehele gradering
Vol avontuur en ontspanning met smaakvolle verblyf en gerief, genoeg aktiwiteite en pragtige natuur.
Khamkirri se terugvoer
Thank you so much Bertus for coming to stay with us, it was wonderful having you and your family here. So glad you all had a lovely stay, Weather, water fun and sun were all ideal this week. we look forward to seeing you all again.
Heini G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Moosa A - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation with beautiful views.
Isak W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflike blyplek.
Carolien A - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker Verrassing in die groen Kalahari streek!
Nic H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie.
Mariaan P - Sep 2022
Algehele gradering
Khamkirri is tops.
Anlie D - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese kampterrein, mooiste uitsig oor rivier, vriendelike personeel.
Mimi L - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi terrein om die kalmte van die Oranjerivier te beleef.
Helena S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie met 'n pragtige uitsig.
Sonja D - Aug 2022
Algehele gradering
Werner is 'n baie goeie gasheer, Khamkirri is pragtig, sou baie langer kon bly as finansies dit sou toelaat.
Lees meerMari G - Aug 2022
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek.
Christo L - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld in die rustige Kalahari op die oewer van die Oranjerivier.
Petrus G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Khamkirri se terugvoer
So glad you had a great stay with us. Looking forward to seeing you again soon.
Cindy J - Jul 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Julius C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie hartlike verwelkoming, laat die aand, maar geen probleem!
Ryan B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Shirleen E - Jul 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Tilla B - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
Lirie M - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Cobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannende atmosfeer.
Helena S - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het van die kampterrein en geriewe gebruik gemaak en het ongelooflik lekker gekuier.
Nella-marie V - Jul 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike belewenis in unieke akkommodasie in pragtige natuurskoon.
Marisha S - Jun 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Emsie S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie familie-vriendelik.
Francois R - Jun 2022
Algehele gradering
Besonders.
Carla E - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad.
Maria E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Carla G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Anina M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie beïndruk met plek, diens en mense.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Hans N - Mei 2022
Algehele gradering
Die ligging langs die Oranjerivier maak hierdie plek beslis aantreklik; die geluid van 'n visarend in die oggend was iets besonder!
Orna R - Mei 2022
Algehele gradering
Het by Khamkirri oorgebly in 'n luukse tent.
Jaco V - Mei 2022
Algehele gradering
Hier rus jou siel.
Cindy P - Apr 2022
Algehele gradering
Oornagtent, teleurstellend!
Karolien W - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike kos, views en mense!
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Privaatheid met slegs die gedreun van die Oranje.
Lezel S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Erica K - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, rustig, netjies en die wegbreek wat ek lank sal onthou. Jy word behadel soos royalty. Dit was awesome.
Rouzell K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, pragtige plek.
Lees meerRiaan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring met vriendelike staf en bestuurder.
Jacobus R - Mrt 2022
Algehele gradering
Love stay with friendly staff. Highly recommended.
Lida-mari H - Feb 2022
Algehele gradering
Khamkirri is 'n lekker plek!
Dalene V - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Dina V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelikste mense, baie gasvry, dit maak die kuier ekstra lekker.
Ronel N - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Anthony B - Jan 2022
Algehele gradering
Stunning.
Annemarie M - Jan 2022
Algehele gradering
Rivier views in die groen Kalahari.
Lees meerKhamkirri se terugvoer
Was lovely having you all here with us, next time the river levels are lower you can enjoy all the wonderful activities on offer. Looking forward to seeing you all again soon.
Stefan S - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte rustige wegbreek.
Ronel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese en vriendelike, stil verblyf langs 'n mooi Oranje Rivier.
Khamkirri se terugvoer
So glad you had a wonderful stay with us Ronel. We look forward to seeing you again in the near future.
Colin B - Jan 2022
Algehele gradering
Meer as verwag.
Mari J - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Lekker huisies.
Gerrit Z - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjies.
Khamkirri se terugvoer
Come explore again with us soon. Till then take care.
Rentia J - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan!
Jonellda V - Des 2021
Algehele gradering
It was an incredible experience.
Vaughan J - Des 2021
Algehele gradering
Very convenient for an overnight stay!
Drienie J - Des 2021
Algehele gradering
Wow!
Chenell V - Des 2021
Algehele gradering
So peaceful, beautiful and great quality.
Tess B - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese chalets met 'n pragtige uitsig op die Oranjerivier.
Marieta S - Nov 2021
Algehele gradering
Great!
Candice-lee R - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely stay, upgraded to their luxury tent chalets on the Orange it was absolutely beautiful.
Lees meerTarryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Lees meerMieke S - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek!
Andre V - Sep 2021
Algehele gradering
Glamping op die Oranje.
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Op pad terug van Namaqua-blommetoer, heerlike oorslaapplek.
Pierre R - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowende sonsondergange.
Khamkirri se terugvoer
Thank you so much for your feedback, glad you enjoyed your stay with us.
All the best.
Khamkirri team.
Ray K - Aug 2021
Algehele gradering
Hosts were wonderful, the enviroment is ideal, the surrounds are beautiful.
Charel S - Aug 2021
Algehele gradering
Great place, lekker people, amazing service!
Mary-joe E - Aug 2021
Algehele gradering
Stunning location and cottage.
Nadia S - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Elmien L - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese tyd
Wehan R - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie geriewe, stil en mooi.
Willem V - Mei 2021
Algehele gradering
Khamkirri gaan ons definitief weer sien.
Andra B - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en mooi natuurskoon.
Khamkirri se terugvoer
Glad you had a great stay with us, we enjoyed having you here with us. Keep an eye out for our newly upgraded River tents which are coming soon.
All the best, stay warm and keep safe till next time.
khamkirri team
Michael N - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent place to stay and unwind on the Orange River.
Khamkirri se terugvoer
Glad you had a great stay with us, we enjoyed having you here with us. Keep an eye out for our newly upgraded River tents which are coming soon. All the best, stay warm and keep safe till next time khamkirri team.
Len T - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek langs die rivier.
Nic S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige oase reg op die Oranje.
Lees meerKhamkirri se terugvoer
It is wonderful to hear you had a fabulous stay with us.
We look forward to seeing you all again soon.
Daphne D - Apr 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Jacobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik, hulpvaardig. Voertuig het gebreek, skuif slaapgeleentheid 3 dae aan. Dankie.
Lees meerKhamkirri se terugvoer
Glad you had a great stay with us, it was a pleasure to assist where we could to make your stay more comfortable we enjoyed having you here with us. Keep an eye out for our newly upgraded River tents which are coming soon. All the best, stay warm and keep safe till next time khamkirri team.
Susan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Joey B - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasietiese plek met wonderlike personeel.
Giel S - Feb 2021
Algehele gradering
Te ver vanaf Augrabies-valle. 60 min.
Magru M - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut pragtig in die natuur.
Ben O - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Annika V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie warm, maar baie lekker!
Louresa E - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, kon heerlik ontspan.
John W - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek met netjiese en gerieflike akkommodasie teen billike prys.
Petra C - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful setting on the Orange River of our tented accommodation. Clean, quiet, professional and friendly staff.
Dawie R - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese kampplek.
Gys V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
John P - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om te ontspan.
Wendy J - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik gerieflik ingerig, modern en die mooiste uitsig oor die rivier.
Esti V - Sep 2020
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig, skoon en veilig.
Elmarie P - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige selfsorgeenheid teen die Oranjerivier.
Lees meerKhamkirri se terugvoer
Thank you so much Elmarie, it was wonderful having you here. We look forward to seeing you again in the near future.
All the best till we see you again.
Khamkirri team.
Haupt B - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Adri C - Mei 2019
Algehele gradering
Een van die beste oorbly-fasiliteite.
Erika V - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Elizabeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Khamkirri se terugvoer
Wonderful to hear you enjoyed your stay with us,
and we look forward to welcoming you again.
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike rustigheid langs die rivier.
Thea P - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, salig, wonderlike uitsig.
Khamkirri se terugvoer
Thank you Thea, so glad you enjoyed your stay with us, We look forward to seeing you in the near future when all our new signage and upgrades are completed.
have a wonderful week.
Khamkirri Team
Suret V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was awemrowend.
Hendrik D - Des 2018
Algehele gradering
Sal weer kom met my vriende. Heerlike tyd gehad. Baie dankie.
Anna-rita K - Des 2018
Algehele gradering
Rustig langs die rivier. Lekker water-aktiwiteite.
Mark M - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Brian H - Des 2018
Algehele gradering
Awesome setting to enjoy the Kalahari sunsets.
Lees meerKhamkirri se terugvoer
Thank you, Brian, so glad we helped make your holiday special. hope the Richtersvelt paddle went well.
looking forward to welcoming you in the near future.
all the best for 2019.
Ockert P - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en pragtige omgewing!
Brandon O - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Malcolm M - Des 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Francois J - Nov 2018
Algehele gradering
Ruim, netjiese en skoon verblyf.
Khamkirri se terugvoer
Hi Francois, so glad you enjoyed your stay with us, next time you are here well have sorted the closer river access for you. The river reeds can be a bit of an irritation but will soon be sorted out. Have a wonderful week and we look forward to welcoming you again in future.
Dave C - Okt 2018
Algehele gradering
Terrible experience.
Lees meerGert N - Okt 2018
Algehele gradering
Nie lekker nie!
Lees meerKhamkirri se terugvoer
I apologise if your stay did not live up to your expectations, thank you for mentioning those points we will look into that. Being the type of establishment that we are we did away with supplying tea and coffee in our self-catering units, as nobody ever seemed to make use of it, Most overnight guests come and enjoy a coffee with us on the deck early morning before departing.
Thank you for your valued feedback.
Have a great day
Regards
Philippa
Natasha J - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en gekuier!
Wouter P - Jun 2018
Algehele gradering
Baie basies, maar lekker gebly.
Alet K - Jun 2018
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Hanneke O - Apr 2018
Algehele gradering
Die chalet was baie rustic, alhoewel die ligging pragtig is langs die rivier.
Lees meerAnelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Kate E - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful setting.
Bertus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Op die Oranjerivier.
Khamkirri se terugvoer
Thank you Luzanne, Was so lovely meeting you.
I hope you have a blessed Easter with your family.
Chris R - Feb 2018
Algehele gradering
'n Fantasties lewenservaring van rustigheid.
Pote F - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met baie pret en jy voel veilig om daar te bly.
Khamkirri se terugvoer
Thank you Pote,
was lovely meeting you. look forward to seeing you in the future.
Elrien V - Jan 2018
Algehele gradering
Landelike rustigheid met mooiste sonsondergang oor rivier.
Debra H - Des 2017
Algehele gradering
Opset fantasties op Oranjerivier.
Khamkirri se terugvoer
Hi Debra,
Was so lovely meeting you and your family, sorry to hear that the road was problematic. Hope you home safely.
Have a blessed 2018.
Adré J - Des 2017
Algehele gradering
Ontspanne, verskeidenheid aktiwiteite, mense wat nog die ekstra myl loop om hulle gaste gelukkig te hou.
Anika G - Des 2017
Algehele gradering
Rustic stay with a beautiful view of the Orange River.
Lees meerSarel C - Des 2017
Algehele gradering
Die uitsig en om op die oewer van die rivier te wees was aangenaam.
Etrecia S - Des 2017
Algehele gradering
Aanvaarbaar
Trish H - Des 2017
Algehele gradering
Very rustic, great setting beside the river.
Lorinda D - Des 2017
Algehele gradering
Oornag.
Jennifer W - Des 2017
Algehele gradering
Just as I remembered it.
Izak P - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker op die rivier.
Cross B - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Khamkirri se terugvoer
Wonderful to hear Cross, thank you so much. Enjoy the rest of your week.
Till we see you again.
Phil, Danie, James and boys.
Fantie L - Sep 2017
Algehele gradering
Sal maklik vir 'n week daar kan bly.
Khamkirri se terugvoer
Thank you Fantie,
Wonderful meeting you all, looking forward to seeing you all again.
Susan D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is vir 'n baie spesifieke teikenmark.
Elaine E - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was ok maar niks luxury.
Diane H - Jul 2017
Algehele gradering
Perfect stopover for travellers on their way to Namibia - clean, neat and everything you need!
Henk L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Peter B - Apr 2017
Algehele gradering
So bad we cut short our stay. Did not come up to standard as promised.
Khamkirri se terugvoer
Hi Peter,
Thank you for your comment, and I understand where you are coming from. There was clearly a problem with the online booking system, despite the fact that you mentioned that you actually cannot remember what you booked. I have reported to TravelGround and I am waiting for them to respond. You said you booked a fully equipped self-catering chalet and we had you booked in a no self-catering river tent. It is a pity that you did not want any assistance from us, or to enjoy the dinner we offered you to atone for this. Therefore all I can do once again is apologize for the inconvenience caused, despite my efforts to help where we could. We hope you had a safe journey home.
Warmest Kalahari regards,
Philippa
Ruby B - Mrt 2017
Algehele gradering
My siel het herlaai.
Glen C - Jan 2017
Algehele gradering
Rustic and very hot.
Yolandi P - Des 2016
Algehele gradering
Stunning en lekker aktiwiteite om te doen rondom en by die plek. Net geen air-con so warm maande is dit dalk 'n probleem. Uitsig op die rivier is ongelooflik.
Annemarie V - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike, rusvolle ontspanningstyd deurgebring hier.
Jan B - Des 2016
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld. Die bewoording en beskrywing van die advertensie stem nie ooreen met verblyf wat ontvang word nie.
Lees meerRentia B - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Andre K - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was ultimately my ongelooflikste een nag oorslaap.
Khamkirri se terugvoer
Glad you had a great experience with us Andre,
Hope we see you soon.
Alta S - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker.
Ludwig H - Sep 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig en gerieflik.
Mariette S - Aug 2016
Algehele gradering
Disappointed. Not value for money at all.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurgesteld. Glad nie waarde vir geld nie.
Baie ver van die Augrabies watervalle af (>60 km) en baie primitief. Dit moet geklassifiseer word onder Riemvasmaak en nie Augrabies nie. Alhoewel dit geadverteer word as 'n rustic hut, is primitiewe hut meer beskrywend. Een lig in die hut, wat aan en afskakel met aparte skakelaars op die hoofskakelbord. Slegs 'n tweeplaat-warmplaat. Opwaskamer buite die hut, maar geen warm water nie. Alhoewel die geriewe een keer 'n dag skoongemaak word, insluitend die skottelgoed, maar daar is net 4 van alle wat impliseer dat jy steeds ten minste twee keer tussenin self moet opwas deur die ketel te kook en dit buitentoe te dra. Blindings, en nie glas in die vensters nie, dit veroorsaak dat dit koud is en nogal raas op 'n stormagtige en winderige nag. Badkamer is in die anneks ongeveer 2 m van die hut af, en dis toe aan die kante maar nie bo nie. Die handdoek het 'n slegte bleik-vlek gehad. Geen prop vir die wasbak nie. Pragtige ligging reg op die rivier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Khamkirri se terugvoer
Hello Mariette,
Thank you for your review.
I'm sorry that you did not enjoy your stay with us but from what you have mentioned we really were not the right choice of venue for you. I really think that you would have been better off booking into a luxury hotel with room service. Perhaps next time request a bit more detail from whichever venue you book if the word 'rustic' is mentioned. To most outdoor enthusiasts it means basic but comfortable. Our Camp is unique in that we cater for Nature lovers and outdoor enthusiasts who relish in travelling and exploring our stark and vast rugged terrain. and to be honest, having a serviced room, a small kitchenette equipped with the necessary, (Electricity) a patio light, an inside light, a Salton wall heater. a private built-in braai on your patio, clean comfortable beds, 4 sets of crockery and cutlery for only 2 people, a bathroom with a flushing toilet, basin and shower with hot water and beautiful river views, peace and quiet for only R350p.p I feel is very good value and not primitive by any means.
Hope you have a good week, all the best.
Warmest Kalahari Regards
Philippa
Johan G - Aug 2016
Algehele gradering
It was an enjoyable weekend.
Khamkirri se terugvoer
It was great meeting you guys too, and we look forward to seeing you in the near future.
All the best
Philippa and Danie
Hendrik V - Jul 2016
Algehele gradering
Verbasend luuks vir 'n kampterrein met stilte en ware natuurgeluide.
Khamkirri se terugvoer
It was so wonderful meeting you both, and glad we could make your time with us special and memorable.
We look forward to seeing you again soon. (perhaps with your Grand kids)
Sandra D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier langs die rivier - net te kort!
Louis G - Mrt 2016
Algehele gradering
Die akkommodasie is substandaard.
Yolande F - Mrt 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Annolien S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Philippa, die gasvrou, het ons dadelik tuis laat voel.
Drickie E - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Francois I - Feb 2016
Algehele gradering
Ons was nogal teleurgesteld.
Lees meerHanno V - Jan 2016
Algehele gradering
Rustic accommodation on stunning river bank.
Janetha F - Jan 2016
Algehele gradering
Was heerlik in die bos.
Margaret C - Jan 2016
Algehele gradering
Superb treatment and help from the owner .
Khamkirri se terugvoer
Good day Margaret,
It was a pleasure being able to assist you and your lovely family. We hope you had a wonderful Christmas and all the best for 2016.
Emile M - Des 2015
Algehele gradering
Dit is 'n awesome plekkie met heerlike groen gras om op te ontspan. Personeel is baie gaaf en behulpsaam.
Lees meerHayley S - Des 2015
Algehele gradering
Awesome holiday spot.
Khamkirri se terugvoer
It is wonderful to hear Hayley, looking forward to seeing you guys again.
Take care!
Regards,
Philippa and Danie
Hannelie L - Des 2015
Algehele gradering
Onaangename ondervinding.
Lize F - Nov 2015
Algehele gradering
Great stay, great view, great owners.
Khamkirri se terugvoer
Thank you Lize, was so great having you, kids still talking about the nice lady!
Bottles all gone after the big function. have a great day, hope we see you guys in the near future.
Adrian D - Sep 2015
Algehele gradering
The Bungalows are totally over priced considering the comfort.
Khamkirri se terugvoer
Hi Adrian,
Thank you for your review. I'm sorry that you felt your stay was not of value. We would have really have liked to have your feedback during your stay so we could have compensated you in some way for the unpleasantness you seemed to have experienced. We would love to have you here again so we can improve on the areas you felt were not adequate. Look forward to seeing you in the near future.
Regards,
Philippa
- Kapasiteit: 176 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kalahari, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom