Kalahari Monate Lodge
- Kapasiteit: 204 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van Upington op die R360. Kalahari Monate Lodge is reg oorkant die ingang na die Spitskop Natuurreservaat.
Verblyf word in 6 selfsorg-grasdakchalets gebied. Elke kombuis het 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank. Al die basiese badkamergeriewe word voorsien. Die lodge het 43 grasstaanplekke met kragpunte en rustieke braaigeriewe.
Daar is ook 'n swembad en 2 grasdaklapa's op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elsofé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 4
Ligging
- R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Monate Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 204 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom