Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Erfenis

Luukse dubbeltent
Vanaf
Vanaf R1 215
per eenheid
Beskrywing

Hierdie luukse dubbeltente het elk slaapplek vir 2 gaste en 'n dubbelbed. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer in 'n ablusieblok met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Buite is daar privaat braaigeriewe en parkeerplek. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en sitplek toegerus is. Daar is ook 'n boma met 'n ruim buitebraai-area en sonkrag. Gaste kan verskillende aktiwiteite, soos begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte geniet. Daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Piekniekmandjies en -borde is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tent
Vanaf
Vanaf R1 215
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse tente het elk slaapplek vir 2 gaste en 'n het 2 driekwartbeddens. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer in 'n ablusieblok met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Buite is daar privaat braaigeriewe en parkeerplek. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en sitplek toegerus is. Daar is ook 'n boma met 'n ruim buitebraai-area en sonkrag. Gaste kan verskillende aktiwiteite, soos begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte geniet. Daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Piekniekmandjies en -borde is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Safari-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 620
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied selfsorgverblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n binne- en 'n buitebraai, asook onderdak-karavaanparkeerplek, WiFi en 'n buitestort. Gaste kan verskillende aktiwiteite, soos begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte geniet. Daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Piekniekmandjies en -borde is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R2 295
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het óf 'n dubbelbed óf 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot 'n privaat stoep met sitplek en WiFi. Gaste kan verskillende aktiwiteite, soos begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte geniet. Daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Piekniekmandjies en -borde is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Safari Dubbeleenheid
Vanaf
Vanaf R2 836
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied selfsorgverblyf aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Elke kamer het lugversorging en die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n binnebraai en 'n buitebraai, onderdak-woonwaparkeerplek en WiFi. Gaste kan verskillende aktiwiteite soos begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte, asook konferensiegeriewe geniet. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurlike omgewing van die Kalahari kan verken en geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Piekniekmandjies en -borde is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem