Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse

Kampplek 1
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke skaduryke kampeerplek het 'n afdak en lowergroen grasperk. Elke staanplek beskik oor lopende water, elektrisiteit en privaat braaigeriewe. Elke staanplek het ook privaat ablusiegeriewe. Daar is 'n onderdak-wasarea met lopende water en elektrisiteit en 'n gemeenskaplike boma. Gaste ontvang 'n verwelkomingspakkie met aankoms. Vuurmaakhout, vuuraanstekers en ys is te koop.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Kampterrein:

Slegs 1 voertuig per staanplek.

'n Ekstra fooi van R50 word per lugversorger of verwarmer per dag gehef indien van toepassing en moet by die kampterrein betaal word.

Lugversorging/losstaande lugversorgingseenhede en/of verwarmers moet asb. afgeskakel wees waneer gaste nie
teenwoordig is nie.

Die ligte in die ablusieblok moet asb. afgeskakel word na gebruik.

'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.
Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.

Gastehuis:

Sit asb. alle lugversorging, elektriese toestelle en ligte af sodra gaste die gastehuis verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampplek 2

Kampplek 3

Camelthorn-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n luukse koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Camelthorn kan gekoppel word aan Pepper Tree om groter gesinne te akkommodeer. Die eenheid het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n lessenaar/spieëltafel met 'n kragpunt en haardroër. Die eenheid het ook 'n koffiestasie wat met 'n klein eetarea, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid beskik oor sy eie onderdak-buitebraai met 'n uitsig oor die tuintjie. Daar is braaigeriewe, 'n swartpotjie, 'n eetarea en 'n ingeboude tafel en bankies. Daar is ook 'n gasstoof en opwasbak langs die braai. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek. Gaste moet hul eie swemhanddoeke vir die swembad saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kampterrein:

Slegs 1 voertuig per staanplek.

'n Ekstra fooi van R50 word per lugversorger of verwarmer per dag gehef indien van toepassing en moet by die kampterrein betaal word.

Lugversorging/losstaande lugversorgingseenhede en/of verwarmers moet asb. afgeskakel wees waneer gaste nie
teenwoordig is nie.

Die ligte in die ablusieblok moet asb. afgeskakel word na gebruik.

'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.
Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.

Gastehuis:

Sit asb. alle lugversorging, elektriese toestelle en ligte af sodra gaste die gastehuis verlaat.

'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.

Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pepper Tree-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n klein gesinskothuis met slaapplek vir 3 gaste. Die Camelthorn-eenheid wat slaapplek bied aan 2 gaste kan aan Pepper Tree gekoppel word vir 'n groter gesin. 'n Opvoubare bababedjie is beskikbaar op versoek en kan in die koffiestasie-area staan direk langs die hoofslaapkamer, Dit is teen 'n ekstra koste beskikbaar wat betaalbaar is by die gastehuis. Gaste moet dit asb. vooraf versoek. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste deel die badkamer met gaste in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n dakwaaier en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Gehaltelinne en handdoeke asook 'n haardroër en Kalahari-bederfprodukte word in die badkamer voorsien. Daar is 'n aparte koffiestasie-area met 'n skryftafel, 2 los stoele, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie, tee, suiker, melk en beskuit. Daar is ook 'n buitekombuis wat deel vorm van die braai-area en met eetgerei, breekware, 'n broodrooster, gasstoof, swartpot vir potjiekos en alle braaibenodighede toegerus is. Daar is ook 'n gerieflike bankie op die stoep voor die braai. Die afdak buite het 'n tuinuitsig, 'n tafel en stoele waar gaste maaltye kan geniet of net lekker kan sit en kuier. Aandetes is beskikbaar op versoek en dit kan by die gastehuis bedien word, maar moet vooraf versoek en bespreek word. Daar is 'n grasperk met baie bome en veilige parkeerplek is beskikbaar naby 'n kragpunt vir 'n kampyskas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kampterrein:

Slegs 1 voertuig per staanplek.

'n Ekstra fooi van R50 word per lugversorger of verwarmer per dag gehef indien van toepassing en moet by die kampterrein betaal word.

Lugversorging/losstaande lugversorgingseenhede en/of verwarmers moet asb. afgeskakel wees waneer gaste nie
teenwoordig is nie.

Die ligte in die ablusieblok moet asb. afgeskakel word na gebruik.

'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.
Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.

Gastehuis:

Sit asb. alle lugversorging, elektriese toestelle en ligte af sodra gaste die gastehuis verlaat.

'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.

Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Kameel-straat 95, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565eff3ef3063acc27ca31adbc0ff59294034b53168cd2bd2880fc7187393f27fd1f89046c3bcb63e2735eddd088c18f3b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 95 Vaal Kameel Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.981494314158 20.782054969575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem