Kairos on the Lake
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lake View-weg, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kairos on the Lake bied rustige selfsorgverblyf by die Swartvlei-meer naby Sedgefield. Die landgoed is troeteldiervriendelik en bied WiFi en sonkrag, asook die gratis gebruik van watersporttoerusting. 'n Bootstrook en vasmeerplek is beskikbaar en die meer is vir uitstekende visvanggeleenthede bekend.
Die eiendom bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor twee chalets en 'n gesins-bungalow. Die eenslaapkamer-chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweeslaapkamer-chalet beskik oor 2 aparte kamers, een het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die gesins-bungalow beskik oor 2 dubbelslaapkamers en elkeen het 'n en suite-badkamers en 'n kinderkamer wat 2 enkelbeddens het. Die chalets het linne en handdoeke.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elkeen het ruim leefareas wat na 'n privaat stoep met braaigeriewe lei. Daar is WiFi, 'n groot platskerm-TV, boeke en bordspeletjies. Gaste kan die kajakke, kano's, waterfietse, roeibootjies, staanroeiborde, privaat swembad, tennisbaan en speelkamer gebruik. Honde is welkom indien dit gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Ligging
- Lake View-weg, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lake View-weg, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom