Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaimans River Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans River Lodge, Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kaaimans River Villa is perfek geleë en bied selfsorgverblyf langs die Kaaimansrivier naby Wildernis. Hierdie rustieke villa is deel van die bekende Kaaimans River Lodge en word met 'n kort rivierkruising bereik aangesien dit aan die voorheuwels van die berghang geleë is.

Hierdie villa bied 'n unieke en romantiese wegbreek en is die ideale plek vir paartjies of 'n groep gaste wat die buitelewe en avontuur wil geniet. Kaaimans River Villa bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n hoekbank dien en gaste kan langs die kaggel ontspan. 'n Paar trappe lei na 'n slaaparea met 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die groot buite-area het 'n sitarea, braai-area, klipkroeg, buitestort en 'n dek met 'n onbelemmerde uitsig oor die Kaaimansrivier. Gaste kan privaat toegang tot die rivier geniet en daar swem, kajakvaart en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaaimans River Villa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Kaaimans River Villa
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Gustav Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Kaaimans River Lodge, Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaaimans River Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans River Lodge, Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43862c2bce6797f868cc8df41e38b37ad73d0cf6412ca1b710bbb71993126964230dc112249f149d1205b201bc85150b836c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 Kaaimans River Lodge Kaaimans River 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem