JT Verblyf
Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 1 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peperboomsingel 11, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R520R442 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
JT Verblyf bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Heiderand, Mosselbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het 'n privaat stoep en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by JT Verblyf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Peperboomsingel 11, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Heiderand Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peperboomsingel 11, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom