Journey Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Journey Guest House bied gerieflike oornagverblyf oorkant die Old Jail Coffee House in Riversdal. Dit is 'n goeie opsie vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Dié gastehuis het 3 dubbelkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Al die kamers het 'n dubbelbed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n etenstafel, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix in. Elkeen van hierdie kamers het ook 'n privaat ingang.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit perdry, wynproe, wildritte en wildkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Niel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 5
Ligging
- Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Journey Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom