Jorene's Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Willie B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker
Belinda V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens ontvang.
Sifiso H - Aug 2022
Algehele gradering
The service received was great and the hosts were extremely friendly and accommodating.
Chris B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig net n plekkie om te slaap, gasvryheid was van die beste en het regtig moeite gedoen.
Jorene's Guest House se terugvoer
Wat het julle meer verwag. As julle uitbrei kan ek aandag aan dit skenk.
Dankie
Craig W - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker.
Belinda G - Feb 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jorene's Guest House se terugvoer
Hi Belinda
Jammer jong, as julle gevra het sou ek julle gewys het waar braai geriewe is.
Vra volgende keer asb.
Dankie
Jannie G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en gasvry.
Vilma V - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Hein K - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jorene's Guest House se terugvoer
Dankie.
Skenk aandag aan dit!
Tjaart V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker plek vir oornag.
Jorene's Guest House se terugvoer
Dankie ek waardeer.
Thakalane T - Okt 2018
Algehele gradering
It's a nice place to be at. Would like to visit some other time.
Johann B - Sep 2018
Algehele gradering
Stil buurt en bekostigbaar.
Jorene's Guest House se terugvoer
Dankie.
Ek skenk aandag aan dit.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Erick K - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon plekkie. Baie vriendelike mense.
Jorene's Guest House se terugvoer
Dankie Erick ek waardeer!
Mense soos jy maak dit 'n plesier om die besigheid te bestuur.
Deon L - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie ligging en skoon tel die meeste.
Jorene's Guest House se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir die terugvoer.
Vorige gaste het ons al gekomplimenteer oor die gemaklikheid van die beddens, maar ek neem kennis van jou ongerief.
Die gastehuis is baie klein en dus kan ons nie onnodige kragverbruik bekostig nie. Ek verkies om my kamers bekostigbaar te hou, maar ongelukkig moet ek dan maar bietjie bespaar indien ek my winsgrens wil bereik.
Groete,
Rina
Frans V - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, ruim kamer, goed ingerig, uitstekende diens.
Jorene's Guest House se terugvoer
Baie bly jy het dit geniet!
Frans N - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap en kon weer na 'n besoek aan hospitaal die pad huis toe aandurf.
Nadia S - Feb 2018
Algehele gradering
Behulpsaam.
Jorene's Guest House se terugvoer
Dankie julle, kom maar weer!
Lynnette V - Feb 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jorene's Guest House se terugvoer
Het los waaiers probeer, maar die mense steel dit.
As jy bereid is om meer te betaal is daar 'n lugversorger, maar vir my pryse kan ek dit ongelukkig nie insluit nie, maar dit is beskikbaar.
Ek gebruik energie besparende gloeilampe en ongelukkig is hulle nie so skerp soos gewone gloeilampe nie.
Esther M - Sep 2017
Algehele gradering
The place is welcoming and neat.
Jorene's Guest House se terugvoer
Thank you, please come again!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom