Jonkershoek Akkommodasie
Selfsorg
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Dié eenheid het 'n spieëlkas en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang wat na 'n stoep met 'n tuinuitsig lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonkershoekweg 6, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom