Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JFT Jewels Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harewood-rylaan 10, Nahoon-monding, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JFT Jewels Bed and Breakfast bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nahoon, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie B&B bied 'n keuse van 5 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Al die kamers het 'n TV met DStv-kanale, toegang tot gratis WiFi, 'n lessenaar en stoel, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig in die verte.

Gaste kan ook gebruikmaak van die gemeenskaplike areas insluitend 'n kombuis, sitkamer, eetarea, swembad, braai-areas en wasgoedgeriewe. 'n Klein raadsaalfasiliteit is beskikbaar vir tot 12 gaste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is naby Nahoon-strand, Nahoon-rif, die gholfbaan, geriefswinkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Harewood-rylaan 10, Nahoon-monding, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harewood-rylaan 10, Nahoon-monding, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc6249c82ff1271035ee48bfc963f6f3c0728faf911eeef29a2f8fb0b64416afff12d28c39e50d99eacd09734b6eed95794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 Harewood Drive Nahoon Mouth 5200 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9878354 27.9408954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem