Surf@Sevos
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Quentin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Gerrit L - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Hennie V - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Surf@Sevos se terugvoer
Beste Hennie, Diena het genoem dat sy covid gehad het. Ons sit ongelukkig in Bloemfontein en kon agv covid ook nog nie daar uitkom nie. Jammer dat jy voel die plek is afgeleë, dis vir ons weer lekker om agter te wees, weg van die geraas. Hoop julle het darm lekker gerus.
Charmaine V - Okt 2021
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel. Kom volgende jaar weer kuier. Uitstekende diens. Baie dankie.
Vuyelwa S - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely and quite place.
Surf@Sevos se terugvoer
Good day
You are welcome to visit us again :) xx
Abie K - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet.
Veruska B - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvry, lekker en naby alles.
Surf@Sevos se terugvoer
Beste Verushka, julle is altyd enige tyd weer welkom.
Bly veilig.
Elmarie
Lizette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Surf@Sevos se terugvoer
Julle maak my hart baie bly. Baie dankie!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 116, Sevos-sentrum, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom