Jarina Guesthouse
26 resensies
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaard 2-enkelbedkamer
- 'n Gratis ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 (Maandag tot Sondag) bedien. Ongelukkig is ontbyt en kamerdiens nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie. 'n Strykyster en haardroër word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring. 'n Strykplank word egter voorsien.
- Gesinskamer

Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis.
Kinders bo 3 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
- Middag- en aandete kan gereël word die dag voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irvinestraat 25, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom