Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan's Cottage Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jan's Cottage is in die rustige woonbuurt, Rooihuiskraal-Noord, in Centurion geleë en is 'n oulike tuintoevlugsoord wat 'n vreedsame wegbreek van die stad se gedruis bied. Met sy knus binnekant en oorgenoeg plek vir 4 gaste, is dit die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige verblyf. Hierdie kothuis is op die eienaar se perseel en het sy eie ingang en tuin.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gebottelde water, koffie, tee en beskuit word daagliks voorsien. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eenheid het die volle DStv-pakket en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Jan's Cottage Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Jan's Cottage Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Jan's Cottage Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553c20021a3b9ce6d792acab6a255ff71ef38a878462ca1adab311eabf63f60010eb44da3dd3b0c90773b4d8dfb0fcf4d53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 40 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.877706633712 28.15366443512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem