Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaleoda

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kopjeskraalweg, Deel 12 van Plaas Koedoeslaagte, Parys, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jaleoda is 'n selfsorgkothuis op 'n skilderagtige plaas 18 km vanaf Parys. Die plaas skuil op die oewer van die Vaalrivier waar gaste kanovaart en visvang kan geniet.

Dié knus kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n toonbank met stoele. Die kothuis lei na 'n stoep met buitesitplek wat na 'n uitgestrekte tuin lei.

Die plaas het staproetes wat gaste kan verken en visvang-entoesiaste sal die nabyheid van die rivier waardeer. Wildritte kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Jaleoda sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Kopjeskraalweg, Deel 12 van Plaas Koedoeslaagte, Parys, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kopjeskraalweg, Deel 12 van Plaas Koedoeslaagte, Parys, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702982ccb7cf0818337e46c3202e69819611cbacd67c6433db99d2cc905088f9364991ea1f7e01879d813df5cc4cd6526c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) Kopjeskraal Road Portion 12 of Farm Koedoeslaagte 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -26.869533547151 27.350364383883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem