Jaimais le même
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gwen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Ian R - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke lekke stil plekkie.
Elaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Tracey C - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon met 'n rustige atmosfeer.
Jaimais le même se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Kom gerus weer.
Groete,
Pierre-johan F - Des 2022
Algehele gradering
Easy and quick.
Jaimais le même se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Kom gerus weer.
Groete,
Danie R - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek so in die natuur.
Jaimais le même se terugvoer
Baie dankie vir die tyd om die resensie te doen. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer.
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek!
Jaimais le même se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Bly ek kon julle ontmoet. Kom gerus weer.
James L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Jaimais le même se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer James. Sien uit na julle volgende kuier. Groete, Gwen.
Gaynor B - Mei 2022
Algehele gradering
It was very relaxing.
Jaimais le même se terugvoer
Thank you for the feedback Gaynor. Glad you have relaxed. See you soon.
Johan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Jaimais le même se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Johan.
Kom gerus weer.
Wilna Holtzhausen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was hemel op aarde.
Jaimais le même se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Bernadine D - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek!
Jaimais le même se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voer Bernadine. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Gwen
Carina D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan na 'n lang dag op die pad.
Jaimais le même se terugvoer
Baie dankie Carina. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete uit ʼn warm Kakamas.
Gwen van Jamais le même.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 255, Cillie, 15 km vanaf Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom