Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackie’s Beachfront Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jaqueline
Dambudzo ...

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Jackie’s Beachfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Dawie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie V
Gesin met tieners

Baie goed geplaas, baie sentraal loopafstand van al die kuierplekke en baie veilig. Die personeel was baie gasvry. Die eienaar was net so gasvry en behulpsaam.

Alles was baie lekker, see, akkommodasie en die mense. 'n Lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackie’s Beachfront Apartment se terugvoer

Thank you Dawie. We are glad you enjoyed your stay. Hope you come back again.

Jackie’s Beachfront Apartment
Riaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan K
Gesin met tieners

Baie lekker.

Goed geleë en naby alle besienswaardighede. Baie netjies en goed toegerus. Naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackie’s Beachfront Apartment se terugvoer

Hi Riaan thank you and your family for being great guests. Hoping to welcome you back in the near future

Jackie’s Beachfront Apartment
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 146, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4a8ac5c0d5552d8d8e9e02d8dea17868d2f423f5f79086b8f89e50784505045aa037918ef13c71d02e182f13ac1bf1825c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 146 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.110673833996 18.821993149074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem