Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jabulani - Pumula Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Nyl Zyn Oog-weg 12, Pumula Wildsplaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jabulani - Pumula Game Farm is in die skilderagtige Waterberge tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Dit spog met goeie diens en bied onvergeetlike verblyf. Elke selfsorgeenheid bied 'n gesinsvriendelike verblyf in die Bosveld en het baie wild, flora en voëllewe op die 106 hektaar. Die 4 intieme en luukse 4-ster, TGCSA-gegradeerde eenhede het moderne geriewe. 'n Kragopwekker is vir kragonderbrekings beskikbaar.

Jabulani is baie privaat en het twee slaapkamers en 'n solderkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n waaier.

Die solderkamer het twee enkelbeddens en is vir kinders en volwassenes. Elke kamer het gehaltelinne en -badlakens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, aparte gastetoilet en 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en al die nodige kooktoebehore en skoonmaakmiddels toegerus. Daar is ook 'n eethoekie. Die sitarea het 'n LCD-TV en sekere DStv-kanale.

Die plaas spog met sebras, wildebeeste, blesbokke, rooibokke, njalas en kleiner wildspesies. Gaste selfbegeleide wildritte neem. Kanovaart en visvang met gaste se eie visvanggereedskap is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n speelgrond naby die eenhede vir kinders. Gaste kan ook hul bergfietse saam bring om op die plaas te ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Jabulani - Pumula Game Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 157

Jaar gelys 12

Ligging

  • De Nyl Zyn Oog-weg 12, Pumula Wildsplaas, Modimolle, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Nyl Zyn Oog-weg 12, Pumula Wildsplaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5758e3c71947d92198a8a5fe9e88b19c3ee86d9399894ca014445b571586450ce0d8f2edc3a738a0c0718bae6c8ce97db82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 12 De Nyl Zyn Oog Road Pumula Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7591512 28.3043488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem