J' Cups Guest House
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Leyden Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
J' Cups Guest House is gerieflik in Centurion geleë.
Al die suites en kamers is luuks met topgehalte-afwerkings, gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe-, DStv en 'n platskerm-TV's.
Ons het 'n eksklusiewe konferensie-sentrum wat aan al jou behoeftes sal voldoen in die boma-area.
Die hele perseel het 24 uur sekuriteitskamera-toesig om die veiligheid van ons gaste te verseker.
Die gastehuis is net 'n paar kilometer van die hoofweë, winkelsentrums, gholfbane, sportparke en hospitale.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 158 Leyden Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink J' Cups Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clubview Tampara Park Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Leyden Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom