Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IZapa Bush and Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Privaat Chalets
Slegs die kamer
Huisreëls

iZapa word net deur 'n groep van 16 mense op 'n slag gehuur.
Ontbyt, middagete en aandete kos ekstra en word per persoon per dag gehef.
Die prys van drankies word aangedui op iZapa se pryslys.
Wildritte beloop ook 'n ekstra koste per persoon en dit sluit net alkoholvrye drankies en bier in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokenhoustkloof Plaas 22, Moloto-weg, 25 km vanaf Cullinan, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4OTgwNjk4LTBmYzMtNDkxYy05YWNjLTVkMmI0N2IxY2QzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm 22 Bokenhoustkloof Moloto Road 0102 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.501975 28.438515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem