Ivy View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jf V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie modern, skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, netjies en bekostigbare verblyf.
Elize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie skoon, baie netjies!
Anni P - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Heinrich K - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, baie lekker gebly.
Reinette K - Nov 2023
Algehele gradering
Ek het die week baie geniet. Skoon, netjies en alles wat nodig is, was daar.
Mariëtte V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Naby die skool geleë, ideaal vir ons behoeftes.
Carike L - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte, skoon en netjiese oornagplek.
Glenda M - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Lettie K - Jul 2023
Algehele gradering
Soos om tuis te kom na 'n lang dag.
Chriselda B - Jul 2023
Algehele gradering
Everything I expected.
Ethel N - Jun 2023
Algehele gradering
The best place.
Gerhard K - Jun 2023
Algehele gradering
Regtig baie lekker en gerieflik.
Abram M - Mei 2023
Algehele gradering
Firstly we were welcome by worms hands with a smile as if we meet before and it was a first time good communication between us and the owner wow everything was superb.
Riana S - Mei 2023
Algehele gradering
Knus en veilig
Ivy View se terugvoer
Dankie Riana, waardeer jul positiewe terugvoer. Ook baie dankie vir julle, julle was wonderlike gaste. Ek hoop om jul binnekort weer te sien! Vriendelike groete, Tania
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkness-straat 423, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom