Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inverdoorn Private Game Reserve

Wildsplaas
Lodge-kamer
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook ‘n kaggel en lei na ‘n stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-kamer - 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die kamer deel die gemeenskaplike sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-kamer (Gesinskamer) - Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer van 40 m² het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 12 jaar. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 'n kind, 'n waaier, en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die lodge-kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tankwa-chalet - Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R7 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste, lugversorging, ‘n dubbelbed, ‘n en suite-stort, handdoeke en japonne. Elke chalet het ook ‘n kaggel, eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n kluis. Elke chalet lei na ‘n stoep met ‘n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tankwa-chalet - 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R7 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste, lugversorging, 2 enkelbeddens, ‘n en suite-stort, handdoeke en japonne. Elke chalet het ook ‘n kaggel, eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n kluis. Elke chalet lei na ‘n stoep met ‘n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-kamer (Gesinseenheid) 2
Vanaf
Vanaf R7 475
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n uittrekbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-kamer (Gesinseenheid) 1
Vanaf
Vanaf R8 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid beskik oor 2 skakelkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplan-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ambassador-chalet - 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R10 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en 'n hoekbad. Handdoeke en japonne word voorsien. Elke chalet het ook ‘n TV en ‘n eerlikheidskroeg en lei na ‘n privaat stoep. Daar is ook ‘n gemeenskaplike daktuin met ‘n lieflike uitsig oor die Ceres-Karoo.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ambassador-chalet - Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R10 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en hoekbad. Handdoeke en japonne word voorsien. Elke chalet het ook ‘n TV en ‘n eerlikheidskroeg en lei na ‘n privaat stoep. Daar is ook ‘n gemeenskaplike daktuin met ‘n lieflike uitsig oor die Ceres-Karoo.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ambassador-suite
Vanaf
Vanaf R12 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het ‘n ononderbroke uitsig oor die Karoo en bied lugversorging, ‘n koninggrootte-bed, TV met satellietkanale en ‘n sitarea met ‘n eerlikheidskroeg. Die badkamer het ‘n dubbelwasbak, reënstort en ‘n diepbad. Handdoeke en japonne word voorsien. Die eenheid is privaat en bied ‘n stoep en ‘n privaat daktuin met sonstoele en sambrele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kuganha Luukse Tentekamp
Vanaf
Vanaf R14 180
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kuganha, wat “oorwinning” beteken, is in die hartjie van die wildreservaat. Dit bestaan uit 3 luukse tente omring deur ‘n lieflike landskap en wild. Elke tent het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en stort. Daar is ook ‘n swembad en tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alles is ingesluit (verwelkomingsdrankie, 2 wildritte, ontbyt, middagete en aandete)

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal halfprys.
Kinders jonger as 4 jaar word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasdiens is op versoek teen R70 per uur, per kind beskikbaar.
'n Voorafbetaling van 100% word vir Kuganha Luxury Tented Camp vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inverdoorn Wildreservaat, R356, Sutherland-weg, Breederivier, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7SoEKpMaqLSjo6N7TsDErZvN5DENSJOqBWiHku39pVkmbIHHso?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 980 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Inverdoorn Game Reserve R356, Sutherland Road 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.111365425296 19.810513622021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem