Intaba Thulile
36 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg-chalet
- Selfsorg.
Huisreëls
Die plaas is in die Magaliesburg Bewaringsarea geleë en daarom is die volgende streng verbode:
- Die speel van musiek.
- Harde geraas wat ander gaste verontrief.
Let asseblief daarop dat daar 'n gruispad is wat na die akkommodasie lei. Gaste moet asb. die instansie bel om navraag te doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, maar enige voertuig is geskik om op die pad te ry.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom