Inni Hoekie
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wedepohlstraat 45, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Inni Hoekie is in Sasolburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dis naby die sakekern, verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.
Dié eenheid beskik oor 1 kamer met slaapplek vir 5. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die sitarea.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Wedepohlstraat 45, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Inni Hoekie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sasolburg Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wedepohlstraat 45, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom