Ini Heuwels
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-laan 58, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ini Heuwels is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Hartenbos, 'n gewilde vakansiebestemming langs die Tuinroete.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, asook basiese eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n bank en 'n etenstafel, en skuifdeure lei na die stoep met 'n etenstafel en 6 stoele. Daar is ook braaigeriewe.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Die huis is naby die hoofstrand en waterfront in Hartenbos met verskeie winkels en restaurante vir gaste om van te kies.
Slaapplek
’n Bespreking by Ini Heuwels sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Essenhout-laan 58, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-laan 58, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom