Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity 704

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Coral-weg, Infinity Apartments, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 710 R1 368 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Infinity 704 is langs die skilderagtige Weskus van Kaapstad geleë en bied 'n wonderlike see-toevlugsoord in die besige voorstad Bloubergstrand, bekend vir sy ikoniese Tafelberg-agtergrond.

Hierdie rustige eenheid is naby die middestad en bied 'n idilliese ontvlugting vir oordeelkundige reisigers.

Die bekoorlike, rookvrye woonstel bestaan uit 2 elegante slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n volledige badkamer tussen die twee slaapkamers.

Die oopplan-leefarea bevat 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser.

Bykomende geriewe sluit onbeperkte vesel-WiFi en 'n slim-TV in die sitarea in. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir die apps gebruik. Die eenheid het ook 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag. Die balkon spog met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Robbeneiland en Tafelberg.

Daar is warm- en kouewaterswembaddens op die perseel en die eenheid is net 30 m van die promenade af wat gaste kan gebruik om die hoofstrand te bereik wat 'n paradys is vir branderplankryers, staanplankryers en vlieërbranderryers. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel met 'n pragtige uitsig.

Die goed ingerigte gimnasium en muurbalbaan bied oorgenoeg geleenthede vir oefening en ontspanning. Boonop is daar 'n gerieflike wassery wat met munte werk binne die gebou beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 89 Coral-weg, Infinity Apartments, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 710
R1 710 R1 368
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 710
R1 710 R1 368
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Coral-weg, Infinity Apartments, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57aa107c4783149ec12678c996e5a63d6089ea95aaf4f3c91f15193b4505ba75e1caeed9be48e2370676b21728f57c52df46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 710 nouVanaf R1 368 per nag (plek vir 4) 89 Coral Road Infinity Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8091156 18.4692435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem